Hi Almal,
Hoe gaan dit? Hier gaan dit MOEG DH het in December by n nuwe werk begin en dinge gaan maar rof hy is elke aand eers 10uur by die huis en dan kom ons eers 12uur in die bed!!!! Shoe nou voel ek nou oud waar is dae toe ek nog in die week kon kuier tot daai teid toe en sping chicken kon wees die volgende dag by die werk
Jooste jou plan klink vir my Bakgat en ek is super opgewonde saam met julle daar oor dis dalk n groot stap maar dit is wonderlik!!!!!
Ruby, shoe dit klink scary maar ek is seker alles gaan goed verloop en dat jy sommer vinig daar na jou BFP sal kry na die op
Blommie dit klink bitter lekker ( veral die shopping ) geniet die teid saam en kom post eerste ding Maandag wand ek voel sommer n BFP aan kom !!!!!
Snoekie het jy al nuus???? Ek dink so baie aan jou vandag
Hier is dinge nou goed aan die gang het vandag all die aansoeke ingegee en dan het ons n afspraak met die sielkundige die 31st en dan sommer kort da na ons eerste afspraak met Waldi ( ons manskalpike werker ) sy se dat die report van die sielkundige vat gewoonlik so 2 weeke en in daai teid handel sy al haar afspraake met ons af so dat sodra sy die report kry alles kan ingegee word vir goedkeuring!!!! As alles goed verloop is ons goed gekuurde aan neem ouers by einde Feb

Ek kan dit amper nie glo nie en kannie wag nie
Okay julle lekker daggie en lekker naweek vir almal ek sal seker my naweek om slaap wand dit reen al te lekker hier in Namibia