× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218491 by Lynkie
Ek het môre middag 'n afspraak by Dr. Strikdas.

Jooste, ja ek ge-POAS net na die ongewone bloeding...het my doodgeskrik, maar dit was 'n BFN so ek glo darem nie dit was 'n baie vroeë MC nie. Hopelik sal Dr. met ondersoek meer lig kan werp.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218483 by sexy~hexy
Jooste...ons MOET dit net gebruik....het hom gisteraand lekker tot voor die tv getrek, en daar getrap...voor ek geweet het was die tyd om...

2KM het vir my haar Fertile Focus gadget gestuur :woohoo: Ek glo nogsteeds ek ovuleer nie...sal maar sien wanneer kom gynie weer hiernatoe en 'n afspraak maak...maar ek oorweeg dit ook om eers 'n homeopaat te gaan sien....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218477 by joo~ste
More almal!
Strikkie...so jammer...ek het die posts oor jou verjaarsdag skoon gemis!!! Ek hoop jy het 'n heerlike dag gehad......ek is bietjie vertraag...jammer man! :blush:

Ruby: Die simpel feeks op haar besem....as ons wil he sy moet kom....dan kom sy nie....as ons haar nie wil he ni...dan daag sy op. WAT IS HAAR STORIE!? :angry:

Hexy: Jy maak my ook lus vir 'n fiets koop. Dit sal net soveel makliker wees met 'n fiets hier in my huis.

Lynkie: Laat weet wat se Dr. Strikdas. Dit klink vreemd? Het jy al POAS?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218473 by CheriseF
More julle

Lynkie
Laat weet wat se Dr Strikdas.

Hexy
Well done met daai getrappery ;)

Nog geen AF nie, het gister Dr Strikdas se spreek kamer gebel... hulle kan my nie boek vir die lap nie.. so :cry: ek moet nou PRovera drink vir 10 dae :cry: :cry: :cry:

Ek is glad nie happy hieroor nie... hoekom kan AF nie maar net self kom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218472 by sexy~hexy
More almal

Darem al Dinsdag ek se :rock: Het 'n "kort" week...het vir Vrydag verlof ingesit.

Wie van julle het nog BB? Ek het 'n groepie op BBM gemaak en van ons Moomie mammas op die groepie chat daar. Inbox my met jou BBM pin, en ek add jou!!

So cd15 vandag...het gisteraand eers 'n breather gevat...sal vanaand weer my man "bearbei" :P

Hoe gaan dit met almal? Zettie...ek volg ook nie 'n dieet nie...wil net gesonder eet en dan trap ek en manlief mos die oefenfiets ook. Hy het dit gisteraand op 'n makliker setting gestel, waar jy langer kan trap en jou bene raak nie so gou moeg nie...so het so 3.4km in 7 en 'n half minute gedoen :rock:

Wat is verder nuus??

Lekker daggie verder!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218471 by Lynkie
Môre dames,

Strikkie, baie geluk met jou Verjaarsdag (gister), hoop al jou drome word waar hierdie jaar!!!!! :)

Zettie, lag ek nou vir jou :) Sterkte met die dieet.

Cisca, welkom terug! :woohoo: al 14 weke :woohoo: Bly om te hoor dit gaan goed.

Ruby ek sal ook hard skree vir AF om te kom.

Hexy, so jammer om te hoor wat in julle dorp gebeur het.

Hi al die ander, Klippie, slakkie, Blommie, Snoekie, Jooste...

AFM: Ek gaan maar vanoggend Dr. Strikdas bel want het vanoggend helderrooi bloeding (nie gewone AF nie) gehad en toe was daar 'n soldiede stuk wat soos lewer lyk (jammer oor die TMI). En nou is daar geen afskeiding nie. So ek weet nie wat aangaan nie....

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218461 by zettie
Dh het ons geboek vir boat cruise 27 Feb so wil kyk of ek nie so teminste 10kg kan verloor teen dan nie. Want hulle laat nie walvisse toe op die boot nie hehe

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account