× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #218319 by Blommie
Zettie - shame vrou. Ek bid vir jou en sterkte vir more. Ek het weet nie wat om vir jou te se nie. "groot groot druk" :cry:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218312 by zettie
Hallo julle , julle gaan dit nie glo nie maar ek moet more weer vir `n skraap gaan.
Het gister baie pyn gehad en gaan toe vir sonar en daar sit nog baie swangerskap produkte soos hulle dit noem binne dit nou na ek klaar geskraap is. Wens die nagmerrie wil nou net verby kom hoekom word ek so gestraf :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218307 by klippie
Hallo dames!

Sjoewie, dit gaan rof hierso. Het almal darem die storm in Pretoria gistraand oorleef, ek het op 'n stadium gedink die weerlig gaan my raakslaan! En donderweer...baie scary gewees!

Paisley - how goes!

Waar is Stikkie? ek sien die ander regulars is ook lekker stil!

Blommie, dis sulke goeie nuus oor die operasie wat nie nodig is nie, fx dat alles sommer self kan regkom!

Snoekie, laat weet ons van die bloods se uitslae!

Hallo Lynks en Hopeful!

Ruby - wat het toe gebeur by die FS? Kom update!

AFM - geen nuus hierdie kant!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218299 by Lynkie
Blommie, wat 'n verligting dat die op nie nodig is nie. FX dan vir Saterdagoggend!!!

Ruby, en wat sê dok?

Snoekie, hoop daai toetse bring vir jou goeie nuus.

Hopeful, sterkte met al die papier werk!! Ek wag nou eers vir AF om op te daag (behoort so by die 16de/17de te wees) en dan kan ek die FS bel vir 'n afspraak.

Lekker dag verder!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218298 by Snoekie
Hi Dames,
Sjoe maar dinge gaan dol by my.

Blommie,
Bly om te hoor dit is nie nodig vir Op nie, dit is sommer baie goeie nuus... :cheer:

Aan al die streng oefen Dames,
Julle laat my sommer lekker op my neus kyk en skuldig voel, dankie... Want nou gaan ek ook begin oefen, het al van begin van die jaar af gesonder begin eet, maar die oefening... AI.

Hopeful,
Hellooo my skat. Ek is sooo bly dat dinge so mooi vorder en dat jy jou goedjies so vinnig kan reg kry vir die Maatskaplike werker. Ek is sommer baie opgewonde saam met jou! :woohoo:

AFM,
Was vanoggend by Pathcare. Doc het my gestuur vir Progesteroon toetse om te sien of die fertomid sy ding gedoen het. Ek het toe sommer ook gevra hulle moet my weer toets vir Insulienweerstandigheid. Miskien is dit hoekom die meds nie wil werk nie. Ek kry more die uitslae, dan sal ons weet wat ons PVA verder vorentoe is.

Aan al die ander dames: Halloda...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218294 by Hopeful
Hi Paisley!!!!!!!!!!!!!

Geluck met jou bondeltjie liefde!!!!! Ek het nie geweet hy is al hier nie dis wonderk jong!!! geniet elke oomblik van mamma wees

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago - 14 years 10 months ago #218279 by Paisley
Hi dames! Ek hoop dit gaan goed met almal? Ek sien uit na 'n jaar met baie bfp's!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account