× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218181 by Lynkie
Hallo julle,

Hoop dit gaan goed met almal.

Klippie, jy moet nog kom vertel van jou vakansie... :)

Jooste, hoe lank neem dit om gesond te word na 'n Lap? en kan 'n mens al OV in die volgende siklus? (Want my GP het 'n Lap voorgestel....maar sal maar hoor wat FS sê). Klink my jy's 100% reg vir aksie :woohoo:

Wat's nuus by julle? ....Slakkie, Strikkie, Hexy, Ruby, Blommie, Snoekie, Hopeful, Cisca, Zettie, Morgan, Ankia....

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218166 by joo~ste
Lynkie...ha ha...jy's snaaks! :laugh:
Ja..ek sal maar ook PnP moet invaar en vir my 'n pakkie gaan koop met 2 boekies in. Gelukkig hou die effek van die boekie wat ek gelees het nog....so....dit behoort my nog "aan die gang" te hou vir die BD wat voorle. :blush:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218144 by Lynkie
Jooste, ek sien jou eintlike BD tyd kom nader....moet maar 'n goeie voorraad boekies aanhou. :) Het sommer al klaar vir my twee gaan koop. :blush:

Hexy, sterkte met die oefen en reg eet.

Hopeful, jou opgewondenheid is baie aansteeklik. Klink by die bal is al goed aan die rol. FX

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218141 by klippie
Hallo dames!

Zettie, ek wil net weer vir jou sê hoe jammer ek is...dis so vreeslik hartseer.....

Blommie - baie sterkte, so iets is nooit lekker nie, maar ek hoop dit gaan goed. Shame, ek dink dit moet seker seer wees na die operasie?

Hopeful, dis baie goeie nuus oor die aanneming! Jy moet ons asseblief op hoogte hou!

Al die ander dames - hallo! Ons het toe nie gistraand geBD nie, was net te moeg. Sal maar sien wat gebeur vanaand, maar dis miskien al te laat. Ai tog!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218133 by joo~ste
Hexy:
Wel...die boeke het my BD-lewe weer 'n hupstoot gegee. Dalk het 'n mens elke maand so 'n inspuiting nodig! :lol: Sterkte met die oefen....!

Hopeful:
Jy klink so lekker "upbeat" oor die hele storie! Dit is regtig wonderlik. Ek is regtig bly dat julle rustigheid het oor die besluit en die bal aan die rol gesit het.

Blommie:
Ai, jong! Jammer om te hoor. Is daar dus geen ander uitweg buiten om te besny nie? Siestog....ek kan net dink hoe jou moeder hart nou moet voel. Mens wil jou kind mos enige pyn denkbaar spaar.

Zettie:
hi daar....hoe voel jy vandag?
Klink vir my jy weet van daai boekies... :whistle:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218131 by Hopeful
dankie vir die goed wense ja nee ek sal julle met elke stap op datum hou :woohoo:

Ruby, ons bly mos in Namibia so ek is nie lekker seker hoe lank dit gaan vat nie??? Ek weet van n couple wat twee jaar gewag het en nou onlangs hulle babtjie gekry het en dan weet ek van n couple wat 3 maande gewag het en toe hulle babatjie het so ek weet glad nie hoelank dit vir ons sal vat nie. Ons sal moet kyk en sien jong. sover het ek nou vanogen ZAR 300.00 vir die admin fee op die forums betaal en dan kos dit ZAR 2 700.00 vir die goed kuering prosess. Ek is seker daar is nog kostes na dit maar het nie nou al daar oor gevra nie. Ek weet nie of die kostes anders sal wees in Suid Afrika nie, ook ek doen dit duer n private manskaplike werker so ek is seker sy vra meer as die staat.

lekker dag :laugh:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218130 by sexy~hexy
Hi almal

Hoe gaan dit vandag?

Blommie...sterkte met boeta se op....hy sal sommer gou weer sy ouself wees :)

Jooste...:D Bly jou man is so lekker "bederf" deur daai boeke!! Ek was ook altyd mal oor Mills & Boon...dalk moet ek ook weer begin ;)

Hopeful...sterkte met die hele proses en hou ons asb op hoogte :)

Al die ander dames...hoe gaan dit?

Sjoe julle...die hittegolf hier oor die N-Kaap is glad nie 'n grap nie hoor!!!

Ons het gister 'n oefenfiets tweedehands gekoop, maar hy is nog net 5mde oud en glad nie gebruik nie.....ek en DH het al klaar gisteraand op hom begin oefen, en ons gaan regtig gesonder probeer eet en lewe. Suiker en stysel gaan ek soveel as moontlik probeer uitsny. Ek gaan my nie koppel aan 'n spesifieke dieet nie, want 'n gesonde lewenswyse is die beste!!! So wish me luck :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account