× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218269 by Blommie
More almal

Ok die mamma is baie verlig vanogged. Dr Jenkel het gese hy gaan nie nou opereer nie, dit is nie nodig nie. Hy het hom maar net verdoof en gerek. Nou moet mamma dit maar net elke aand doen. Hy se dit sal werk

Hopeful - nog geen teken van af nie, ek gaan Saterdag oggend toets.

Waar is al die ander vandag

Hexy? Cisca? Jooste? Snoekie?

Enige iemand iets van Strikkie gehoor?

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218267 by Hopeful
More Almal,

Shoe maar dis still hier gister en vandag? Ek neem aan alaml sukle maar nog om terug te kom die "swing" na die vakansie?
Blommie - Wat se Dok oor boetie waneer is die op?Geluk met die reg eet dis great ek blowe ook net en kom nie so ver nie. eenige teken van AF? Gaan jy more HPT doen of wane will jy dit doen?

Klippie - om so break te vat van behandelings en goeters dink ek altyd is goed dit gee mens n kaans om bietjie te ontspan en perspktief te kry. Geniet die teitjie :)

Jooste - Ek sien jou BD maraton is opad, good luck en geniet :blush:

Lynkie - Wanne gaan jy FS toe om te hoor oor die Lap?

Ruby - Wat se die FS jy moet ons kom vertell?

Hexey - vrou maar jy doen goed ek wend ek was so pligsgetrou met die oefen. Dis regtig wonderlik :woohoo: Ek moet se ek sukkle ook om in die ogende beteids te wees kry net nie my allie in die ogend uit die bed uit nie :dry:

Snoekie - wane toets jy om te kyk of jy ge O het? voorspeod vrou ek dink een jou

Hier is daar nie veel nuus nie. Ek hardloop net rond om all die dokiemente regtekry om terug te gee vir the Maanskaplike werker. As alles goed verloop is dit more terug by haar. Dis nou die aansoek, id's, mediese verslag en fotos. Ek het ook klaar ons afspraak by die sielkundige gemaake vir ons evaluation om te sien of ons geskik is dis die 31st Jan so tot dan gaan daar nou nie veel gebuur nie :) Ek bly opgewonde en voel al lus om te begin prams koom DH keer net heeltyd hahahaha :P

Okay lekker dag julle sal later weer kom in loer

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218208 by klippie
More dames!

Slakkie, wanneer kom post jy - ons wag in spanning!

Hexy, jy is baie voorbeeldig met die oefen en die eet! Ek wil ook een of ander tyd weer probeer reg eet!

Blommie - baie sterkte met jou seuntjie!

Jooste, wat is julle planne nou vir hierdie jaar IUI / IVF of wat? Ek het DH het besluit om Mei weer FS te sien...tot dan moet ons maar self probeer of iets.....

Al die ander dames ...... haloda!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218194 by Blommie
More almal

Hexy - Nee ons sien eers more die dr wat die op gaan doen. Dan sal ons hoor wanneer sy ontvangsdame se moontlik volgende week. Wat my pas want dan is DH darem terug by die huis. Wil dit nie sonder hom doen nie.

Wel ek is vandag op CD32 van 'n Cd28 cycle. Nog geen af en geen teken van haar nie. Het die toets gekoop maar gaan nie toets nie. Ek hou nog mooi uit en hy pla my nie. Dink omdat ek dit eerder wil doen as DH ook by die huis is, as dit n BFP is wil ek dit nie vir hom oor Skype se nie. So die toets le maar geduldig vir my en wag. Ek is baie trots dat ek so mooi uithou.

Ek het ook verlede week al begin met 'n reg eet plan en moet se ek voel goed. Moet nou net weer begin oefen. Sal maar daarvan moet werk maak.

Waar is almal?

Cisca? Hoe gaan dit

Julle moet 'n lekker daggie he

chat later

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218187 by CheriseF
Hallo almal :)

Die boekie idee klink awesome ;)

Lynkie -
oor jou vragie met die lap: mense verskil seker maar, ek het 'n lap gehad om my galblaas te verwyder en dit het so week gevat om weer normaal te voel.. dis maar eina omdat hul mens opblaas.

Ek moet mos more FS sien - weet nie eintlik wat om vir hom te se en of ons nog moet aanhou met treatment nie.. ek is bietjie deurmekaar op die oomblik.

Het iemand al ovarian drilling gehad deur middel van 'n lap? wat was julle ondervinding?

HExy -
sterkte met die oefen en reg eet... ek het daai NUWE JY program begin van FInesse en so far so good.. dis nogal maklik en lekker.

Hopeful - gebeur ietsie vandag: dis so exciting!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218185 by Lynkie
Hexy, jou PVA klink baie goed, en jy's al so pligsgetrou!. Ek's baie lui om aan die oefen te kom. My oefenfiets staan al in die TV kamer, maar self dit motiveer my nie. Lekkerder om op die bank te sit en TV te kyk.. :laugh: Ek't darem al begin gesond eet. Gaan jy jou gynie sien, as ek reg kan onthou het jy vroeër so iets genoem?

Ek's nou op CD22, sodra AF opdaag gaan ek die FS bel vir 'n check up (alhoewel my GP voorgestel het dat ek hierdie siklus skip, oor die blaasinfeksie en baie antibotika). Sal eerder gaan op wat die FS sê, want hy's tog die expert op hierdie gebied.

Sover is dis my PVA.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218182 by sexy~hexy
More almal

Goeie genade, ek staan nou al vroeer op as gewoonlik, en is nogsteeds laat GRRR!!! Sal my alie in rat moet kry, volgende week gaan J weer skool toe, dan moet ek betyds wees LOL

Sjoe...nogsteeds baie warm....maar ek kla nie...ek soek baie eerder somer as winter ;)

Blommie...hoe het dit gegaan met boeta se op?

Ek weet nie wie is waar in hulle siklus en wie gaan wat volgende doen nie...so update bietjie weer??

Ons het mos 'n oefenfiets gekoop...ek het Maandagaand 1.9km getrap in 5minute en gisteraand darem 2,1km in 5minute :woohoo: En sover het ek suiker en stysel heel goed uitgesny :)

Verder nie veel nuus aan my kant nie....so lekker daggie verder!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account