× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218348 by joo~ste
Snoekie:
Ek is jaloers dat jy kan strand toe gaan! :ohmy:
Dit moet heerlik wees....die see doen my siel altyd so goed. Boogie board..is dit net soos daardie plastiekerige borde waarop die jong kinders ook so rondspeel in die see...? (Ek effe dom..)

Ruby:
Ek het al 2 laparoskopies en histeroskopies gehad. Hulle het 'n mioom (fibriod) met die eerste een verwyder en ook Graad I endo. Met histeroskopie kyk hulle met 'n spesiale vloeistof ook of die buise oop is en bestudeer hulle die binnekant van die uterus. Met my 2de Lap het hulle Graad II endo verwyder verlede Donderdag. Ek het nog nooit Ovarian drilling gehad nie...so kan jou nie help met info van dit nie. Ek het al gehoor dat baie vrouens sommer spontaan begin OV na die drilling. Is dit hoekom hy dit met jou ook wil doen?

Hier is 'n paar van ons wat al LAPs gehad het.....vra maar gerus wat jy wil weet-

Lynkie:
Ai....dis moeilik om nie ten alle tye bewus te wees waar ek in my siklus is nie.....
Ek het al soveel kere probeer....maar al temp ek nie...en al merk ek nie presies op die kalender nie...is ek nou so ingestel dat as ek EWCM sien...dan begin ek weer monitor en tel die 2WW af.

Ek is bietjie agter met alles...
...wie toets binnekort? Net Blommie?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218345 by Snoekie
Lynkie,
Jammer om te hoor dat daai opu feeks op pad is.

Ruby,
Sterkte vir al jou dingetjies wat voorle, Ek hoop die FS is verkeerd oor die endo, en dink spesiaal aan jou met die ovarian drilling.

Jooste,
Geniet die breek van al die meds, Ek hoop dat jy net die FS in Maart bel om hom in te lig jy is reeds swanger. :lol:

AFM, Geen nuus regtig nie, sit maar net in spanning en wag vir Doc met bloed uitslae!
O, ja ek en DH het gister bietjie strand toe gegaan, ons het gaan Boogie Board. Was noggal baie lekker gewees, ek is net bietjie styf vandag. Ons wil nou kyk om dit bietjie meer gereeld te gaan doen, dit is wonderlikke manier om ontslae te raak van stress.

Dit sal seker eers namiddag gereed wees...

Wel lekker daggie vir almal en Dit Is Vrydag!!! :woohoo:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218344 by Snoekie
More julle,

Zettie,
Ek is so jammer dat jy deur nog pyn gesit word. Ek bid vir jou spesiaal vandag. Ek vra dat Liewe Jesus jou hand sal vat met die prosedure en saam met jou die moeilike pad sal stap. Steun op Hom. Ek vertrou dat dit die Nagmerie nou tot 'n einde sal bring en dat jy kan begin om geestelik, emosioneel en fisies gesond te word.
Ons ALMAL dink aan jou. Groot Drukkie :heart:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218341 by CheriseF
Zettie - baie sterkte vir vandag, jy is bo aan my gebedslys :heart:

Jooste - wow.. dis great nuus! Ek weet somm dit gaan 'n huge sukses wees!

So gister se afspraak by Dr Strikdas:

Hy se hy kan sien daar is baie vog in my baarmoeder so AF gaan nou enige dag kom. Wanneer dit kom moet ek hom bel dan gaan hy alle info gee oor hoe om voort te gaan.

Volgende donderdag gaan hy die ovarian drilling doen, kyk of die tubes oop is en hy se meeste vrouens deesdae het endo en hy sal dit dan verwyder. Dis vir my bietjie hectic om aan te neem ek het endo maar nou ja, hy weet seker wat hy doen.

Ek weet nie of ek moet opgewonde of stresserig wees nie. Wie van julle het al die prosedure gehad (dit is die een wat deur 'n laporoskopie gedoen word)? Het julle raad?

Na die lap gaan hy dadelik begin met meds.. hy see geen Fertomid of Menapur nie.. dis blykbaar ook 'n spuitjie wat ek elke dag moet doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218339 by Lynkie
Zettie, so jammer om te hoor. Kyk net vorentoe!!! Jy gaan nou gesond word en kort voor lank is jy weer swanger.

Jooste, thanx vir die info. :) Hoop nie die clips uithaal was te seer nie. Ek dink jy moet nou alle siklus monitering op sy sit en net BD vir die pret en dan kry jy jou BFP voor Maart maand. :woohoo: Maar ek weet dis makliker gesê as gedaan. Ek kon dit nog nooit regkry nie, dis maar altyd in my agterkop.

Klippie, jy sal nie glo nie, maar ek het dwarsdeur die strom geslaap. Almal praat van die verskriklike storm en ek weet van niks. En ek het geen meds of slaappille gedrink nie. Was seker maar net baie moeg.

AFM: Niks verder nuus van my kant af nie. Kan voel AF is oppad.

Lekker dag verder!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218328 by joo~ste
Ai Zettie-
Ek is so jammer vir jou... :cry:
Ek hoop werklik die nagmerrie kom nou tot 'n einde sodat jy kan gesond word. Het die eerste dokter dan nie ordentlik te werk gegaan met die skraap nie...of wat!? Dit is darem raar dat 'n mens weer 'n keer daardeur moet gaan. ....dink aan jou-

Lynkie:
Met my eerste LAP is daar ook 'n groterige fibriod uit my uterus gesny en het ek baie seer gehad daarna. Ek het eers omtrent so 3 - 4 weke daarna weer gereed gevoel vir BD. Hierdie keer......was dit (buiten nou die opgeblaaste deel en die elendige skouerpyn) soos 'n walk-in-the-park invergelyking met die vorige keer. Ek is 7 dae terug geopereer...en ek het al 3 BD sessies ingewerk... :blush: :blush: (So...dit hang maar af van die aard van die LAP en hoeveel Romanza boekies jy lees...ha ha. haaaaa :laugh: )

Klippie:
Die plan was aanvanklik mos om nou hierdie maand IUI#2 te doen. Maar toe die FS die endo sien...wou hy eers 'n LAP doen en dit gooi toe alle planne deurmekaar. So...toe dink ons om die IUI te doen in Febr. Maar.....dit is 'n bitterlike besige tyd by die werk en die FS gaan ook dan vir 'n rukkie buiteland toe. Sy kollega kan my dan akkomodeer...maar ek verkies dat hy dit doen. SO......nou dink ons aan Maart maand. Toe ek egter vandag met die GP gesels wat my clips uitgehaal het...toe se hy dat ek nie verder my tyd met IUI moet mors nie. Die suksessyfer is regtig bitterlik laag en ek mors my tyd en geld. Ek word in Maart 35jr oud en hy stel voor ons doen nou IVF. So...ek en DH het vandag daaroor gesels en IVF is gebook vir Maart maand. Ek sal die FS die einde van die maand gaan sien om mooi alles te gaan bespreek en dan Febr spesifiek gebruik om stad toe te gaan vir Accu en dan Maart die IVF laat doen. Baie geld....en baie op my senuwees oor die groot stap...maar dit is seker waar. In meer as 2 jaar kon ek nog nie self swanger word nie....op papier lyk alles oor die algemeen dan so goed: oop buise, alle ENDO al 2x keer verwyder, bo-gemiddelde sperm analises, OV sommer so 2-2 eiertjies op 'n slag met 'n minimale dosis van meds.....timed BD letterlik ELKE maand...... So, dit is nou tyd vir IVF. Ek wou nie...het so gehoop dat ek voor daardie groot stap self sou swanger wees, maar nou ja. Dit is vir my nogsteeds moeilik om my in die kategorie te plaas van : "woman with infertility"

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218322 by Hopeful
Zettie Ek weet ook nie wat om te se nie ek is regtig jammer en dink vreeslik aan jou. Al die sterkte in die wereld vrou! my hart huil al die pad saam met jou! :cry: :cry:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account