× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #218058 by Hopeful
HI almal en HAPPY 2012!!!!!!!!!! Ek hoop dat dit vir ons almal mooi dinge sal bring!!!

Sorry ek was vir lank MIA maar dinge het nie lekker gegaan tussen my en DH nie en ek was nie op die regte plek om te chat nie, maar ek het pligs getrou almal gevolg en gereeld ingeloer :P

Zettie- My hart is baie seer vir julle part!!!! Al die liefde en sterkte vir jou!!!

Jooste - Ek is jammer julle planne was bietjie in die wielle gery maar is bly alles het goed verloop. Geniet die nuwe maand se try :)

Chanz - Good luck vir jou en DH en hoop julle kry sonder meds die keer BFP

Klippie - sorry om te hoor jys nou nie juis in die mood nie, dans dit nooit lekker nie, maar try maar vir jou mooi aantrek of gaan uit vir ete en geniet n glasie wein of 4 en try om dit net lekker fun te maak.

Snoekie - Eks bly jyt toe niemand dood gemaak op vakansie nie :evil: voorspoed vir jou die maand ek dink aan jou en hoop regtig alles het verloop soos dit moet

Hexy, Lynkie,Ruby - Geniet die bruek dis ook party keer goed

Blommie- FX dat AF nie opdaag nie maar as sy doen soos jy se is dit tog exciting wand dan werk alle dinge goed soos dit moet :)

Strikkie - Waar is jy nou in jou CD

Slakkie - Wat is nuus ek hoop AF het haar GPS verloor

Hier by ons het TTC net al hoemeer sy toll op my en DH gevat en ons was glad nie meer waar ons moet wees in ons huiwelik nie. Dit was glad nie lekker nie en kom nou al n teidtjie aan. Die druk was net te veel en dit het baie verwyt veroorsaak van altwee kante na mekaar. Ons het goed sug verloor van hoekom ons in die eerste plek wou kinders he en n baba raak toe net hierdie eind punt wat ons MOET beryk en was glad nie meer n gebaar van ons liefde vir mekaar nie. Ons sou mos die FS in Januarie gesien het en het toe n hertoets op DH se swemers gedoen. Die eerste een was 3mil en toe verloor hy klomp gewig en was nou al 4 maande op Staminogro en toe ons weer toets toe is dit af na 1mil. Dit was vir ons baie erg en nie een van ons kon die gedagte face om na die FS toe te gaan nie en treatment te doen vir hoe lank en wie weet of dit sal werk. Al werk dit was ons altwee so bang dat in die prosess on mekaar heeltemal verloor en daar nie iets oor van ons huiwelik nie. So ja die afspraak is gecancell and off to plan B :) Hier is die exciting deel ONS GAAN AANNEEM!!! Ons is vrek opgewonde en weet sommer dat dit die regte kuse is vir ons. Ek het klaar met ons Dominee gepraat en hy is baie opgewonde, hy dien as een van die hoofde op die kerlike Manskaplike raad en hy is baie positief :) Die Kerlike Maanskaplike raad ( KMR) was nog toe laas week en is eers weer van more af oop so eerste ding more gaan ek hulle bel om die prosses aan die rol te sit!!!!!! self net met die fiet dat ons die kuese gemaak het is dinge klaar Baie beter tussen my en DH ( although daar is nog baie seer wat eers moet genees word ) en het ons vir die eerste keer in n lang teid vrede in ons hart.

Okay hoop om sommer baie nuus te he na ek more met hulle gepraat het :woohoo: BAIE BABY DUST VIR ALMAL

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218057 by CheriseF
Zettie - ek haal my hoed af vir jou.. ek is sommer nou goed huilerig :cry: weet die dokter dalk wat dit kon veroorsaak het? :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218054 by zettie
Hexy ek het Donderdag oggend so 4 uur wakker geword met snaakse gevoel amper soos as AF gaan kom maar nie gedink iets is fout nie half uur later toe maak ek DH wakker en se ek kan nie meer le nie iets fout toe ek opstaan toe begin ek bloei.

Ons was op vakansie in Hartenbos en jaag toe na hospital in Mosselbaai toe ons daar kom begin ek erg bloei en TMI sulke jelly stukken begin uitkom dit was verskriklik.

Ek het toe geweet alles is verby dit was so net na 5 se kant het dokter gesien hy nie regtig iets gedoen en hulle toe gynie laat kom sy het eers 8 uur gekom teen daai tyd was ek al seker 3 ure in die badkamer en het alles al self uitgekom.

Hulle het sonar gedoen om seker temaak alles is uit en toe teater geboek vir skraping.

Die sit in die badkamer en kyk hoe alles stuk stuk uitkom was die ergste want mens wonder heeltyd watse stuk is my ou babetjie.

So ja dit was die ergste dag in my lewe mens voel so hulpeloos.

:cry: :cry: :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218052 by klippie
Skies ek gaan sommer intjip - wil net byvoeg wat Jooste gesê het: Nog 'n voordeel - Die Femara gee ook beter eierkwaliteit as Clomid/Fertomid en veroorsaak ook nie dat die endometrium so dun is soos met Clomid nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218048 by joo~ste
Middag almal!

Zettie: Ek wil jou net drukkies gee.... (het nie woorde nie) - :cry:

Hexy: Ja...DH het gisteraand klaar gese dat hy die beste van hierdie LAP/HYST gaan maak en sommer klaar 'n BD sessie ingewerk. Die man was so mooi "saggies" met my... :blush: ...sommer van voor af verlief op die liewe-ding!! Dit het nie gehelp dat ek hom se dit is hopeloos te vroeg vir OV nie!! :blink:

Snoekie: Femara stimuleer ook OV deur van 'n ander "angle" af die brein aantepor om die nodige hormone afteskei om die eierselle ryp te maak. Dit is 'n meds wat gebruik word in vroue met borskanker en in baie gevalle raak vroue eerder swanger op Femara as op Clomid/Fertomid en die ander gelykes. Dit het baie minder newe-effekte en die kanse op meerling swangerskappe is ook drasties minder. Ook....sal sommige vrou wat nie OV op Clomid nie (al is dit hoe dosisse) - 'n baie goeie respons op Femara toon. Ek het 4 x Clomid siklusse gehad en later ook 4 x Femara siklusse. Ek verkies Femara enige dag bo Clomid. Ek het mooi gestim en geen newe-effekte ervaar nie. (Het selfs gemaklik 'n kg of twee verloor terwyl ek op dit was).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218045 by sexy~hexy
Hi almal

Ek is ook vandag terug in die tuig....nie dat ek wil wees nie LOL...'n vakansie is mos maar altyd net te kort, maak nie saak hoe lank dit is nie!!!

Zettie...regtig jammer om te lees van jou verlies, ek het nog nie jou thread se post gesien nie...as ek mag vra, wat het gebeur en hoe ver was jy?

Jooste...jy beter jou man nader ruk en BD BD BD!!! Sal ook graag wil weet of al die meds die endo aanhelp, so laat weet ons ook!

Aan al die ander.....aan ALMAL...welkom terug en ek hoop en bid regtig 2012 is 'n meer suksesvolle jaar vir ons groepie fxfxfxfxfx.

Klippie....kan ek jou ietsie vra? Gaan jou sommer mail.

Gesels later weer...ek probeer nog aan die gang kom LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218044 by Chanz
Hi Dames

Hoop dit gaan goed met almal?

Zettie jammer oor wat jy deur gaan, ek kan net in dink dat dit glad nie maklik is nie. Ek glo die Here sal jou help.

Ek hoop regtig 2012 is die vrugbaarste jaar vir ons almal. Wens ons almal kon net op ons eie swanger raak sonder meds.

Ek en manlief het maar die laaste paar dae erg bd gedoen en soos Klippie se "kas toe kyk" lol. Ons hoop regtig dit het gewerk. Ek wil nie eintlik weer gaan vir IUI. Wil maar ook op ons eie swanger raak. Ons hoop vir 'n dogtertjie :)

Ek hoop julle almal het 'n lekker dag verder :)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account