× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #218035 by klippie
More dames! Hoop dit gaan goed met almal!

Baie voorspoed en whoop whoop vir 2012! Mag hierdie ons almal se jaar wees!

Zettie, my hart is vreeslik seer vir jou, ek hoop dat Jesus vir jou troos vir jou trane sal gee. Ons is almal hierso om jou te ondersteun.

Al die ander dames - hallo daar! Ek is vandag weer terug by die werk, so dit gaan bietjie rof, maar sal chat en vertel van die vakansie. Is vandag op CD14, so moet seker vanaand kas-toe-kyk, maar niks lus nie :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218031 by Morgan
More julle

Ek hoop julle almal het n wonderlike 2012 en mag die BFP's inrol!!!!!!!!!!!!!!

DH is vandag weer werk toe na hy 4 weke op verlof was. SO als is weer back to normal, kan nie glo die dec vakansie is verby nie, dit het behoorlik gevlieg.

Zettie groot hugs vir jou. Ongelukkig weet n paar van ons hier hoe hartseer tyd dit is. Baie sterkte vir wat voorle, en hoop jy kry gou weer n BFP.

Ruby sterkte vir donderdag hoop oom strikdas het vir jou n goeie PVA.

Lynkie, Blommie, Slakkie klink my julle almal wag dat AF NIE moet opdaag nie..... fxfxfxfx

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218028 by Snoekie
Zettie,
Alle sterkte vir die tyd wat voorle! :cry:
Sal aanhou bid vir julle.
(((((GROOT DRUKKIE)))))

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218027 by Lynkie
Zettie, my hart bloei vir jou. Ek hoop dat jy gou gesond sal word (liggaamlik en emosioneel), ek weet dis baie moelik. Kom gesels met ons, ons is almal hier vir jou. Dit help om daaroor te praat! :heart:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218026 by Lynkie
Ruby, ek hoop dat dit nie nodig sal wees nie en dat die (.)(.) 'n goeie teken is. Ek het ook maar hierdie siklus geen meds gebruik nie, dok het ook gesê ons moet 'breuk' vat. Was op dieselfde meds as jy en ek het baie seer (.)(.) gehad, maar dit het nog steeds nie gewerk nie.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218025 by zettie
Hallo julle hoop dit gaan goed met julle my hart nog baie seer maar elke dag bietjie beter. :cry:

Ons moet nou 3 maande wag en dan kan ons weer proebeer. :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218024 by CheriseF
Lynkie - geen meds, Strikdas het gese ons vat 'n "breuk" maar ek en DH het nogsteeds ons deel gedoen met die BD net incase. Die vorige maand met Menopur, Fertomid en Ovidrel het ek nie eers seer (.)(.) gehad nie ;)

Sit maar nie my hoop daarop nie. Moet Dr Strikdas nou Donderdag gaan sien om nuwe plan van aksie te bespreek... hy het laas keer iets gese van ovarian drilling of so iets.

Blommie - sterkte met die wag..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account