× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #218022 by Lynkie
Blommie, as AF nog nie hier is nie....moet jy nie dalk toets nie??? Dalkies is dit 'n BFP??

Ruby, geluk met die herdenking. Was jy hierdie maand op enige meds? (want ons dok wat mos met verlof) FXFX

Slakkie, ek wag in spanning.....vir jou BFP post. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218018 by Blommie
More Julle

Ruby - geluk met Julle herdenking! Fxfxfxfx

Waar is Almal?

AF het nog nie opgedaag nie! Wag maar nog in spanning

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218015 by CheriseF
Hi almal,

Baie geseende nuwe jaar vir almal.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Mag hierdie jaar vir elkeen awesome wees en mag ons baie wonderwerke beleef.

Zettie - geen woorde... ek het so hard gebid vir jou maar nou sal ek nog meer.

My hart is seer vir Zettie, jammer ek doen nie nou personals nie.

Lekker dag :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218013 by Lynkie
Hallo almal,

Slakkie :woohoo: Ek hou alles gekruis. Hoop jy post vandag goeie nuus!!! :woohoo:

Snoekie, bly om te hoor die vakansie saam met skonies het goed afgeloop. Hoop jy's lekker uit gerus... en BDBDBD sommer baie!! :)

Blommie, ek's sommer opgewonde vir jou part, klink na baie goeie vordering, hoop hierdie is jou maand. En baie geluk met DH se prestasie!! My DH is ook baie betrokke by die hengel en hengel tans vir Mpumalanga!

Jooste, hoe lyk dinge aan jou kant? Hoop jy voel sommer stukke beter.

Strikkie al wat ek kan sê is..BDBDBD en nogmaals BD.

Zettie, (((drukkies))) dink nog baie aan jou!! Baie sterkte!!

Hexy, hoop jou eerste dag terug is nie te rof nie.

Hallo al die ander...Ruby, Klippie, Ansa, Cisca....wie mis ek???

AFM: Ek's nou weer in die laaaaang 2ww!!

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218009 by Blommie
Hallo almal

Jooste - bid baie hard dat jy jou BFP vinnig kry

Slakkie - AF?

strikkie - geluk met julle huweliks herdenking wat verby is

Snoekie - Hou duim vas vir die O en sterkte vir more se eerste dag

Dit voel of AF oppad is. Dit gaan seker snaaks klink maar ek is bly. dit sal my eerste maand wees wat ek AF het sonder meds. :woohoo: Dr se dit sal baie goed wees as ek self die maand AF kry. Hy dink dan sal Clomit sommer vinnig vir my werk. Hy is nog steeds baie happy met my Progesteroon vlakke, wat van niks na mooi hoog gegaan het en ek het ook die maand op my eie geO.

So ek kan nie wag om met die meds te begin nie.

Ek begin ook eintlik more werk maar het al die week 'n paar kliente ingewerk vir Kwotasies en het gister en vanmiddag my seun se kleuterskool se 16de Verjaarsdag koek gebak. dit lyk so oulik.

O ja ek het vergeet om julle te vertel, DH het sy Sentraal noord wes klere gekry vir hengel. Hy begin einde Januarie liga vang vir die Springbok span, so trots op hom.

Julle moet almal 'n lekker aand he.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #218007 by Snoekie
Hallo al julle Pragtige Dames,
Eerstens wil ek se voorspoedige nuwe jaar vir julle almal! Mag 2012 'n jaar van vrugbaarheid wees, mag God ons elkeen seen met 'n baba en ons hartseer tot 'n einde bring!

Gepraat van Hartseer: Zettie,
My hart is stukkend vir jou! :cry: Ek weet regtig nie wat om te se nie en ek besef ook dat niks wat ek se sal jou pyn en seer weg neem nie, Weet net ek dra jou en jou man in my gebede! Mag Jesus julle dra in die tyd en omvou in Sy liefde! ((HUGS)).

Jooste,
Ek is bly om te hoor jou Lap en Hyst het goed gegaan. Mag jou "skoon Blladjie" goeie dinge na jou kant toe bring! :rock:

Slakkie,
FXFX... Ek hoop daai feeks bly sommer weg en dat jou jaar op 'n baie hoog noot afskop!

Srtikkie,
Jammer oor AF. Sterkte vir die maand wat voorle.

Blommie,
Het AF toe haar gesig gewys! Ek is net soos jy ook baie opgewonde oor die nuwe jaar en wat 2012 vir ons almal inhou!

AFM;
Ek is nou CD18.
Die vakansie het BAIE beter afgeloop as wat ek gedink het met al die skoonmense. Die 150mg Fertomid het die meer newe efekte gehad as die ligter siklusse nie. On is tans in die BD maraton, FF het nog geen O opgetel nie, maar ek het wel ligte O pyn erfaar oor die laaste paar dae, so ek hoop regtig die Fertomid het die maand sy ding gedoen. Kan een van julle vir my bietjie meer vertel van Femara? Doc se dit is volgende stap as die siklus nie suksesvol is nie...
Wel More is dit weer terug werk toe! :swear: Ek wil nog vankansie hou!

Wel sterkte vir almal en Baby Dust to us ALL!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #217957 by Strik*kie
Hi Slakster, oeeeeehhhhhhhhhhhhh dit klink vir my so belowend, ek hou als gekruis (behalwe my beentjies want ek moet nog bd :lol: ) vir jou dat die die ou feeks haar gps verloor het. ;) FXFXFXFX!!!!!

Jooste, bly als het ok gegaan, ek weet nie veel van endo af nie, maar ons hoop dat jy sommer vinnig die mnd nog paar sessie kan inwerk.

Dankie Lynkie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account