× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217951 by Slakkie
Hallo Julle!!

Voorspoed aan almal vir die nuwe jaar hoop daar is sommer baie BFP's!

Zettie - hugs girl!!!

Jooste - Sterkte met die gesond word en ek weet sommer daai bfp is sommer nou om die draai.

Howzit almal verder.

AFM: CD 27 vandag. Ons het baie mooi gebd oor O so nou wag ek maar ek het nou nou gekyk my siklusse was tussen 26 en 25 dae lank die afgelope jaar met 'n 27 en 'n 28 tussenin maar lyk my die average is so 26 of 25. So as AF teen maandag nie hier is nie dan sal ek toets maar is ek nie baie positief nie hier sit klaar 'n zit op my ken en ek kan sommer voel die friggin heks is oppad.

Lekker dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217945 by Lynkie
Jooste, ek's baie bly om te hoor dat alles goed afgeloop het. Ons moet net moed hou, ek's oortuig dat elkeen van ons nog hierdie jaar ons BFP's sal kry!! Ek glo hierdie is ook vir jou 'n nuwe skoon begin :)

Lekker naweek almal.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217942 by Lynkie
Strikkie. jammer oor AF wat opgedaag het, hou FX vir die volgende siklus.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Zettie ek het nie die thread gesien waar jy gepost het nie, maar ek kan aflei wat gebeur het. Ek's so so jammer vir julle, het nie woorde nie...baie sterkte!! (((groot drukkie))).

Blommie, dalk bly AF weg en dis nie eers nodig vir die Clomid nie. Bly jy's so opgewonde vir die nuwe jaar!!

Jooste, laat weet hoe dit met jou gaan! Sterkte.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217940 by joo~ste
More almal!

Het ek reg verstaan...het Zettie haar babatjie verloor!? Ag nee...ek wil nie meer sulke nuus lees nie :cry:

Die LAP en HYST het darem okay afgeloop. Ek is maar seer en vol pynlike skouers ...maar my hart is seerder as die pyn in my lyf. Die goeie nuus is dat daar geen scar tissue van die vorige LAP is nie en dat die buise nogsteeds mooi oop is. Die uterus het mooi herstel na die fibriod wat hulle laas uitgesny het. Hulle het nou Graad II endo verwyder. 15 maande terug was daar net Graad I endo. So...duidelik raak die elendige goed meer en meer. Ek wonder of endo vererger kan word deur al die fertiliteits meds wat ek gebruik het die afgelope jaar. Ek sal onthou om die FS te vra as ek hom weer sien. Ek kan nie verstaan waarom daar nou meer endo is was wat daar die eerste keer was nie. Hy het toe ook alles verwyder.

Lynkie: Ek voel ook soos jy. Die LAP het nou gemaak dat hierdie maand ook niks kan gebeur nie...behalwe as ek vir DH nader sleep oor die tyd wat ek moontlik sal OV. (Sal maar sien hoe ek voel). Hulle se mos mens is baie vrugbaar direk na jou LAP en aangesien ek die vorige keer 6 weke gewag ek voordat ek DH naby my toegelaat het (ek was toe net te seer met die fibriod wat hulle uitgesny het) - sal ek die keer die geleentheid wil gebruik en bid dat dit dalk vir ons ook sal werk. Februarie is ek weg op 'n besigheids seminaar en dit wat reg oor OV. So...ons sal eers weer Maart maand behandeling kan hervat.

Hi hexy, strikkie...blommie (jammer oor manlief wat weggaan)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217935 by Blommie
More almal

Jooste - hoe gaan dit?

Lynkie - hoop dinge werk vir jou uit

Zettie - my hart is so seer vir jou. groot druk

Hier by my is nie veel nuus nie. Sit in spanning en wag vir AF om more of Sondag op te daag. Dan begin ons met die clomid. Is opgewonde vir die nuwe jaar.

Manlief vlieg weer sondag Malawi toe vir 'n week, gelukkig is hy dan terug vir O.

Lekker dag

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217931 by Strik*kie
Heloaaaaa

Sjoe hierdie tyd is darem nie lekker as dit so stil is nie :dry:

Lynkie, shame man, hoop die au naturel way werk hierdie cycles vir julle. Baie keer gebeur dit mos.

Hexy, sorry oor af, myne het ook net voor Nuwejaar opgedaag :swear:

Jooste, hoe het dit gegaan met lap en goed? Nou gaan als weer mooi skoon wees vir daai embie om vas te klou. ((hugs)))

Zettie, ek is so jammer oor jou nuus, het gesien op julle thread. Ek dink aan julle en weet net julle jellybean sit nou op Jesus se skoot. (((drukkies)))) :heart:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Nou ja toe, lekker daggie en naweek!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217924 by Lynkie
Sjoe, die maar nog grafstil hier!

Darem is dit VRYDAG :silly:

Jooste, ek hoop alles het gister goed afgeloop en dat jy nie te veel pyn en ongemak het nie. Sterkte, ek dink aan jou en hoop dat jy vinnig sal herstel. :)

Lekker naweek. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account