× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217840 by Lynkie
Hi Hexy, Jooste :woohoo: Welkom terug!! Ek's so bly hier's weer iemand met wie ek kan gesels....het so eensaam en alleen gevoel.

Hexy so jammer om te hoor AF het opgedaag, ek dink ook dis beter om weer by 'n gynie uit te kom.

Ai Jooste ek's jammer om te hoor dat jou planne deurmekaar gekrap is, ek weet hoe jy moet voel as jy vooraf jou planne uitgewerk het en dit werk nie uit soos jy wil hê nie. Baie sterkte vir môre se Lap en Histeroskopie. Ek hoop uit my hart uit dit bring vir jou 'n BFP!!! :)

My planne is ook deurmekaar gekrap weens die blaasinfeksie - hierdie maand en volgende maand is maar natuurlike siklusse, sonder enige meds! :( Eers met Feb se AF kan ek weer die FS gaan sien. En die tyd stap aan...tik..tok...tik...tok. :unsure:

Ek hoop maar net 2012 hou vir ons almal BFP's in.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217838 by sexy~hexy
Middag almal

Ek loer gou vinnig in hier van my ma se huis af :)

Voorspoedige 2012 aan almal....hoop julle het 'n lekker Kersgety gehad saam met almal vir wie julle lief is :)

AF het gister opgedaag...en ek het besluit om nie vir rondte 3 op Fertomid te gaan nie...sal kyk om weer gynie toe te gaan...maar vir nou los ek maar eers weer die pille.

Jooste...sterkte met jou lap....sien dit so...jy begin 2012 met 'n SKOON binnekant ;)
Eerder dit as 'n onsuksesvolle IVF....dink aan jou vriendin (((hugs)))

Enige BFP's wat ek gemis het??

Wel...ek groet eers...begin Maandag weer te werk, sal dan weer lekker saam gesels....

Toodles!!! :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217834 by joo~ste
Hi daar almal!
Sien dit is nog redelik stil hier. Lyk my daar is nog baie wat lekker vakansie hou!!

Ek was gister by die FS om te begin met stimulasie vir IUI#2, maar in plaas van begin met die meds...moes ek hoor ek moet weer vir 'n LAP en histeroskopie gaan more. Daar is weer tekens van endo en die FS wil nie verder stimuleer as ek nie die endo eers verwyder nie. (SUG.....ek is so moedeloos... :cry: :cry: )

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217814 by Lynkie
Goeie môre,

Ek's weer terug by die werk. Die paaie is lekker stil in die oggend, wens die verkeer kan so bly!

Lyk my almal hou nog vakansie!! :) Wel geniet nog die laaste paar daggies.

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217733 by Blommie
Voorspoedige nuwe jaar Aan Almal. Mag dit n baie vrugbare jaar wees

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago - 14 years 9 months ago #217715 by Goggatjies
Voorspoedige nuwe jaar, hoop dit is jaar van baie bfp's en baie nuwe babas.
Kan nie glo ek moet weer oor 3 weke begin werk nie.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217706 by Lynkie
Hallo almal,

Hoop julle het 'n baie geseende Kersfees gehad.

Daar is nog net 'n paar uur oor van 2011... :ohmy: . Ek hoop dat 2012 vir ons almal 'n baie "vrugtevolle" jaar sal wees. :woohoo: :woohoo: :woohoo: .

Geniet die feestyd! :silly:

Ek was van Kersdag af siek, het blaasinfeksie opgedoen en toe sommer die volgende dag het ek 'n erge maagvirus. Was die laaste vier dae op 'n drip. Maar gelukkig voel ek darem vandag weer mens, amper my ou self. Ek is so bly want ek wou die nuwe jaar afskop op 'n siek noot nie.

Groet vir eers!!!

'n Baie Voorspoedige Nuwe Jaar!!! :laugh: :woohoo: :lol: :P :rock: :heart: :kiss: :woohoo:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account