× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217575 by Ansa_S
N paar van ons gaan mekaar maandag sien hier in die kaap!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217561 by Strik*kie
:woohoo: :woohoo: :woohoo: Hallo :woohoo: :woohoo:

Loer gou in maar sien dis baie stil. Dink almal staan seker voor die kospotte :whistle:

Zettie, ek is so jammer oor julle verlies, mag die Here sy Hand oor julle hou in die tyd en vertroosting bring. (((drukkies)))))

Ek gaan weer Woensdag inloer, werk seker nog so rukkie vandag en dan ook huistoe.
Wil net vir al julle girls 'n Vredevolle Kersfees toewens en mag ons rerig weer besef waaroor dit vir ons gaan. Mag Hy al ons drome waar maak voor die volgende Kersfees.
Geniet en die wat ry wees veilig!!!!!

Cheribye!!!!!!!!!!!! :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217559 by Blommie
More Almal

Hexy - Ag dit is lekker. Jy moet dit geniet

Cisca en Lynkie - sterkte met die laaste paar ure

Ek Gaian gou die laaste goedjies Koop vir ou kers ete. So sal seker nie weer chat vandag nie.

Mag almal van Julle n geseende feestyd en voorspoedige nuwe jaar he! En mag die feestyd vir Almal sommer baie geseende follies en swemmertjies bring :whistle:

Lekker dag

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217557 by sexy~hexy
Tik tok tik tok.....ek kan 11h00 loop :woohoo:

Indien ek nie weer gesels nie...julle almal moet 'n besonderse Geseende Kersfees he, gevul met tonne liefde en omgee....mag elkeen opnuut besef wat die rede agter Kersfees is...en mag ons elkeen ons oe rig op Hom en die nuwe jaar met nuwe moed en krag ingaan :)

Weet net julle is STUNNING dames en ek weet die Here het oorvloed seeninge vir elkeen van ons ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217553 by Lynkie
Môre almal,

Zettie, ek's so jammer om te hoor van julle verlies, baie sterkte! Dink aan jou!

Blommie. BD BD BD en nogmaals BD!!!!

Ja, dis VRYDAG en amper Kersfees!!

Geniet die laaste werksdaggie!! :cheer:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217552 by sexy~hexy
More almal

Raai wat??

DIS VRYDAG :woohoo:

Uiteindelik het my laaste werksdaggie ook aangebreek :rock:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217541 by sexy~hexy
Blommie....nou wat gee jou daai idee??? LOL :D Fxfxfx dat jy O die maand!!!

Zettie...regtig jammer om te hoor van jou ouma...sterkte met hierdie tyd, dit is regtig nie lekker so kort voor Kersfees nie....(((drukkie)))

Cisca...ek tel ook die tyd af tot 12h00 more!!! Gaan more-middag weer bietjie hare doen - strepies weer ligter maak....en dan wag ons almal in spanning vir Oukersaand ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account