× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #217539 by zettie
Dankie julle was net so onverwags. Sy was laasweek 79 en het Sondag vir haar groot partytjie gehou en sy was fine niks fout nie Maandag het sy maagpyn en vat haar dokter toe. Hulle neem haar op in hospitaal vir toetse Dinsdag oggend en sonar word gedoen kanker in haar maag en derms hulle kon nie eers opereer nie gister middag toe val haar longe plat en gisteraand 7 uur is sy oorlede.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217537 by Blommie
Middag almal

Zettie - dit. Is vreeslik, dink Aan jou en jou gesin in die tyd. Big hug

Cisca, wanneer sien jy weer die dr?

klippie - hoop Daai af Bly weg

Hexy - dink daai bfp is die maand joune.

Darem gaan baie van Julle more met verlof.

Kan nie onthou of ek vir Julle vertel het nie, maar dr het ook gese dit lyk of my een eierstok wil O die maand. Hy se Ons moet sommer bd tot CD20. Hy se dalk het Ons net n baie geseende feestyd

Julle moet n geseende kerstyd he, en n voorspoedige nuwe jaar !!!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217536 by Cisca
Ai Zettie - Jammer om te hoor van jou ouma. Myne is in Feb oorlede, sy was 92!!! En al het ons gedink dit gaan een of ander tyd gebeur, was dit nogsteeds nie maklik nie!!

Sterkte vir jou familie!!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217535 by zettie
Hallo julle ek werk ook nog tot more.

Gaan ok met my steeds net verkoue en oumatjie is gister onverwags oorlede so dinge gaan bietjie rof. :cry:

Julle moet almal `n wonderlike Kersfees hê pas julle self op en sterkte vir die wat moet Bd en Poas en alles Fx fX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217534 by Cisca
Hallo julle

Ek tel nou die ure af tot more middag 12:00, want dan kan ek ook uiteindelik op verlof gaan :rock: :rock:

Hoop julle daggies is nie te erg nie!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217526 by Lynkie
Hallo almal,

Dankie vir al die bemoediging. :heart: Moet maar net weer my kop optel en die siklus weer met volle vaart aan durf.

Klippie geniet die vakansie verder. :) Hou FXFX dat AF wegbly en dat die rede 'n BFP is!!!

Hexy dalk is die besoek aan die gynie om BFP te bevestig. FXFX

Blommie, sterkte met die clomid, ek hoop regtig dit bring vir jou goeie nuus!!! :woohoo:

Hi al die ander, Strikkie, Cisca, Blommie, Feetjie, Ansa.... en almal wat lui lekker vakansie hou!!! ENJOY!!!!

Gelukkig werk ek ook net môre.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217515 by sexy~hexy
More almal

Ooooh...darem al Donderdag :mooning: Nog TWEE slapies dan is dit Oukersdag...kan julle dit glo???

Feetjie...as ek raad kan gee...moenie op die stokkie piepie nie...piepie in 'n glasie of houer en druk dan die stukkie in dit....ek glo dit werk baie beter en dan sal die applicator ook nie nat raak nie...pleks ek dit maar van die begin af gedoen het SUG Fxfxfx dat jy gou 'n :) gesiggie sal kry!!

Nie veel nuus aan my kant nie....nou nie regtig 'n BD marathon gehad nie...maar ek is eintlik rustig daaroor....dink maar ek moet in Jan weer gaan vir opvolg by gynie..het hom immers amper 'n jaar terug gesien.

Lekker daggie vir julle almal :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account