× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 9 months ago #232763 by Hopeful
More Almal,

Zettie ek kan nie eers jou pein indink nie, ek dink aan jou veral die week en wens jou al die geluk in die wereld toe!!!! Groot drukkie vriendin!!!

AFM: nie veel nuus nie. Ons was mos nou n maand lank nie by die huis en ons tuin is in n toestand so dis tiepe van n "new years resolution" om meer teid in die tuin duur te bring ek het nog nooit groen vingers gehaad nie maar gaan proebeer :unsure:

Hoop dit gaan goed met almal en sien uit daarna dat almal nou terug kom van verlof sodat ons weer lekker kan chat!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232755 by zettie
Hallo julle almal geseende nuwe jaar vir julle almal en babydust vir ons klomp wat wag op ons BFP"s. Gan goed met my en bly om tesien julle klomp doen nie tesleg nie. Ek is vandag op CD18 geen meds nie glo en vertrou maar dat ek sal ovuleer. My hart is bietjie seer die week want die 5de is dit n jaar vanaf my eerste engeltjie vlerkies gegroei het. 2012 n jaa wat ek nooit ooit ooit weer wil oor he nie ek moes 2 babas aan die dood afstaan :cry: . Maar ons pak maar weer die nuwe jaar aan vol moed en vertrroue sterkte. Aan elkeen van julle wat nog saam my sukkel en aan die swanger mammas bid asb elke dag en se dankie vir die wonderlike geskenk wat julle ontvang.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232738 by Hopeful
Blommie, ek is so bly alles gaan goed met jou en jy is nou al in jou tweede triemester!!!!!! DIT IS AMAZING!!!!!! Kannie wag om pics te sien van die baba kamer nie

Dankie vir jou mooi wense

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232733 by Blommie
Hallo dames

N voorspoedige nuwe jaar vir almal. Mag die jaar net met liefde en geluk gevul wees.

Skies gaan nie nou personals doen nie.

Afm: is nou 12 weke en 2 dae swanger. Ons gaan die 15de vir ons 14 weke scan. Kan nie wag nie!!! Hopenlik sal ons baba se geslag kan sien.

O ja en die baba kamer vorder ook goed.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232729 by Hopeful
Hi Julle,

Jooste ek is so bly dit gaan goed met jou en kan nie glo jy is al 29 weke nie, shoe waar heen is die tied?

MMCC Ons het ook n "staycation" gehaad dit was GREAT ek hoop julle geniet dit baie en rus lekker uit!!!

Snoekie hoe gaan dit daar met jou is baba nog nie hier nie? Jou datum is mos die 16de ek sien so uit na aankinding of dit nou blou of pienk is!!! Jy is seker al erg excited!!!

Blommie hoe gaan dit daar by jou en die kliending, waneer het julle weer n scan?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232728 by MMCC
Hi almal!!

Hoop almal het n wonderlike feesseisoen agter die rug, en dat 2013 vir ons almal net goeie dinge sal inhou.

Ek en manlief is nog albei by die hys en gaan ees 7 Januarie terug werk toe. Ons geniet die saamwees en ontspan maar lekker by die huis.

Lekker dag vir almal

baie liefde :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232726 by joo~ste
Hallo almal!
Voorspoedige 2013!!

Lynkie: Ek glo regtig dat jy sukses sal bereik met IVF ....ons moet net almal saam met jou glo en bid.

Hopeful: Ai! Ek kan net dink hoe jy voel. Toe ek in Mei 2009 begin TTC het...was ek doodseker dat ek daardie Desember sal swanger wees....en so ook toe....Des 2010....en toe kom Des 2011.....en dit maak elke jaar seerder en die droom raak al hoe moeiliker om aan te hou glo. Ek hoop jy raak weer hoopvol soos wat die jaar vorder. Vasbyt!

AFM:
Gaan goed, geen klagtes nie. Net....warm.....! (sjoe!) - :blink:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account