× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 9 months ago #232779 by Zarah
Hi almal. Geseende 2013.

Ek reply van foon so ek hou dit kort.
My 13de onsuksesvolle maand. My FS afspraak is die 8ste. Sal julle op hoogte hou.

Mis julle

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232777 by Debs
Hopeful: Uuuuuhm wat is die EWCM?? (eks nog baaaaaaie nuut tot hierdie!) Ons gedink om maar net rondom dag 10 te begin BD elke tweede
Dag en so dit regtekry. Ek weet vd temp etc maar dit voel als te confusing vir my? Gine het gese die manlike sperm bly leef 4-5 dae in jou so as
Als ‘reg’ is behoort dit sodoende te gebeur? Dink jy ek moet minder folic acid drink? Daar is mos reeds folic acid in die PregOmega?

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232776 by Lynkie
Zarah, wat is nuus aan jou kant? :) Jou FS afspraak is mos ook nou in Januarie?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232775 by Lynkie
Hallo julle!

'n Baie voorspoedige 2013 vir almal! :heart:

Snoekie, ek kan glo dat jy al baie opgewonde is, baie bly dat alles so goed verloop. Een van die dae hou julle die bondeltjie liefde styf teen julle harte vas! :)

Debs, bly om te ontmoet, dankie vir die mooi wense. Ek hoop dat jou BFP sommer vinnig gebeur.

Hopeful, hoop jy het lekker uitgerus, tuinwerk is baie lekker jy sal dit verseker geniet om te sien hoe alles groei en binnekort het jy 'n prag tuin.

Zettie, bly om te hoor dit gaan goed, hou stuif duim vas dat jy self OV.

Jooste, dankie vir die wense en gebede. Ek kan nie glo jy is al sover met die swangerskap nie. Hoe vorder die babakamer? Foto'tjie???

Blommie, al 12 Weke :woohoo: dis al 'n groot mylpaal, baie bly vir jou!!!

MMCC, aahh, nog lekker met vakansie, geniet die tydjie saam DH. :)

Strikkie, hoop dit gaan goed met jou en dat jou siklus al terug is na normaal toe. Kan julle al voluit TTC?

AFM: AF het vandag opgedaag en ek het môre afspraak by FS. Ek hoop en bid net dat ons môre met IVF kan begin. :woohoo:

Mooi bly!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232774 by Snoekie
Goeie More Dames,
Jammer ek was MIA die laaste tyd. Dinge begin nou weer rustiger te raak. My skoonouers is weer terug huis toe. Hulle was vir drie weke hier en ek het gedink sy gaan my in vroee kraam in stress! Hulle kom nou weer op die kant toe wanneer baba gebore is.
Voorspoedige nuwe jaar aan julle almal. Ek bid, glo en vertrou daat die jaar baie seeninge vir julle almal sal inhou!

Ek was gister weer by die dokter. Hy se die mensie in my pensie is baie gelukkig waar hy is, en nie van plan is om vroeg te kom nie, aangesien hy/sy nog niks gesak het nie. Die gewigs toename het begin afplat wat baie goed is. baba weeg nou 3.4kg op 38 weke.
Ek is bitter baie opgewonde om die klein mensie te ontmoet, maar ek moet ook bieg ek voel bietjie soos een van daai honde wat aldag en heeldag 'n kar jaag, en nou dat ek die kar het, weet ek nie wat om met die ding te maak nie. Ek is senuagtig oor die kleintjei se koms en ek is bietjie bang. Nee ek is vrek bang. die onbekendheid is oorweldigend. En die feit dat mense heeltyd grappe maak en se dat my man nie my gaan help nie, en nie in ons kindjie belang gaan stel nie, en al sulke simpel onvanpaste opmerkings maak. Dit maak alless net moeiliker.
Maar weees gerus die opgewondenheid is baie meer as die angs!!!

Ons was laas week vir ons Preggy photoshoot. ML het vir kersfees vir my die preggy shoot en newborn shoot gegee met 'n digitale fotoraam. Ek dink nie ons gaan die foto's kry voor baba hier is nie, maar sal kom post sodra ek hulle het.

Hoop julle het alal 'n stunning dag verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232771 by Hopeful
Hi Debs dankie vir die mooi wense ek hoop vir jou ook dat die drie maande die trick sal doen :)

Jou plan klink goed en ek hou stuif duim vas net een note en ek weet nie of die ander dames dit ook gehaad het nie maar die folic acid het gemaak dat ek baie min of geen EWCM ( egg white cervical mucus ) het en oor ek nie ge temp het nie het ek dit altyd gebryk om te help ovulation bepaal so hou dit maar net dop ek weet nie watter metode julle gaan gebruik nie e.g temping of ovulation prediction kits of EWCM of net op datums werk?

Ek hou stuif duim vas dat dit sommer gou sal gebuer vir julle :rock:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232770 by Debs
Hallo julle!

Zettie: Ek bid saam met jou viri ovulasie! En sal jou in my gedagtes hou more, ek is so jammer om te hoor. Ek ken nog nie almal en hul stories niemaar sal opvang :) sterkte!!

Blommie: Dis so exciting!! Sterkte en geluk :)))) Voorspoedige jaar vir jou ook! Dis JOU jaar :)

Jooste: Wow 29 weke is al lekker ver wowy! Sterkte met dit en ook geluk aan jou:)

Snoekie: Hehehe ek lees dat jul nie weet wat julle babatjie se geslag is nie –well done!! Ek dink dis amazing as mens dit kan regkry om uittehou hehehe ek sal mos HELEmal te nuuskierig wees! Hoop die laaste slapies gaan vinnig :)

MMCC: Is bly jul het ‘n lekker vakansie gehad!

Hopeful: Ek hoop regtig dat die ‘n goeie jaar vir jul sal wees, die pad is al lank :) liefde xxx

Lynkie: Hou ook duime vas vir jul virri IVF!!!

AFM: Askiesie julle ek is so sleg met die reply dit gaan sukkel sukkel vanaf my foon en kan net lekker en lank tik op rekenaar, waarby ek nou weer is vandag na ‘n lekker vakansie saam met manlief :)

Ek moet se ek het elke enkele boodskap gelees en julle effe beter leer ken want alle replies gaan na my email toe wat ek op my foon kan lees :)

Anyways, ek was die nuwe ene wat nou begin TTC. DH het 26 Nov gese right lets do it en alhoewel die timing moontlik helemal verkeerd is, is ek baie opgewonde want dis wat ek wilwees, ‘n mamma :) swot en werk en huisbou en preggies wees (hopelik!!) –rowwe jaar hehehe!!

Okay so ek was 8 en ‘n halwe jaar op Yasmin en op die dag wat hy besluit het cool lets do it, het AF ook gekom so mooi gerieflik het ek toe net nie weer ‘n pilletjie gedrink nie. Dit was 26 Nov 2012. Eerste afspraak by gine was 11 Desember en syt gese daar is ‘n selletjie, hom gemeet en gecalculate ek behoort 15 Des te ovuleer en 29 Des sal AF wees. En spot on!! Exactly daardie twee dae. Ek was byna geskok maar baie dankbaar ek weet ook dis nie te se dat die volgende maande se siklusse so mooi gaan wees nie maar ek hou duim vas.

Basies prep ons nou en het net 3 maandjies wat ons gaan kan probeer, Feb, Maart en April. Soooo vanaf volgende maand BD ek saam jul (nie dat ons
Nie goed oefen nie hehehehe!)

Ek drink PregOmega en extra folic acid eet baie acids, het die (teveel) geleentheids rokery gestop op nuwe jaar en drankies ook laat rustiger loop met die
Idee om helemal optehou.

Lekker om julle te ken en mee te kan deel :) slegs twee van my vriendinne weet van ons planne (albei nuwe mammas) so jaaaa exciting.

Mag julle almal ‘n great 2013 he en baie baby sprinkles ontvang en geseen word!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account