× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 9 months ago #232835 by Snoekie
Hallo Dames,
Hopeful,
Jammer om te hoor van jou motortjie. Gelukig gaan hy betaal, Dit help BAIE!

Lynkie,
Jammer julle kan nie nou al begin met IVF nie, maar dit is baie goeie nuus dat jou eierstokke se funksie so mooi verbeter het. Dit kan net goeie dinge voorspel vir die volgende IVF!

AFM,
Ek is Woensdag 39 weke.
Ek is erg ongemaklik en my tone lyk soos mini Russians van die swelling, maar anders as dit het ek nie enige klagtes nie.
Die fotograaf het my vanoggend laat weet dat ons kan Vrydag die foto's van die preggy shoot gaan afhaal. Ek is baie excited om te sien hoe dit alles uit gekom het!
Ek is tans besig om vriesbare etes voor te berei vir wanneer baba hier is. Ek het vandag Lesangas en hoender pasteie gemaak. More doen ek Wilds pasteie. Het julle idees vir nog etes wat goed vries?

Wel ek hoop julle het almal 'n stunning daggie verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232828 by Hopeful
Hi Lynkie, aij ek is jammer dat nie sommer dadelik kon begin get met die IVF nie maar tog so excited oor die funksie van jou eierstokke dit is amazing!!!!
WEll die bal is darem aan die roll en ek is so positief dat die jou buert gaan wees :woohoo:

AFM: Nie veel nuus nie, iemand het vrydag vergeet om hulle handrem op te lig en toe roll hulle kar in myne vas in a parkeerterein ( nie een van ons was in ons karre nie). Die skade is nie te erg nie en dit was darem n nice ou en hy voel baie sleg en sy verskering gaan daar voor moet uitbetaal so ek is tog so bly dit was nie n taxi of iets nie wand dan sou ek alles moes betaal. So nou is dit net die hassel om alles gedoen tekry en quotasies te kry maar ag wat hoopelik is dit binne kort gesort :)

Hoop dit gaan goed, Snoekie en met jou!!!!!! ek is so excited vir die avwagting van baba :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232823 by Lynkie
Dagsê almal,

Sjoe dis maar stil hier! :)

Ek ook maar vrek besig by die werk... om alles op te vang!

AFM: Net vinnige terugvoer - was Saterdag by FS maar kan ongelukkig nie met IVF begin nie agv 'n cyst :( . Maar darem is daar 'n bietjie goeie nuus, FS sê my eierstok aktiwiteit lyk baie beter as 6 maande gelede :woohoo: .

So die PVA is: Hy gaan hierdie keer die lang protocol probeer.... :unsure: . Op 16 Jan moet ek met Provera begin (dan is ek op CD 13 ???). As AF begin moet ek weer gaan vir Scan en ek moet sê ek weet nie mooi wanneer stimulasie begin nie .... ek vermoed eers hier teen begin Maart :huh:. Sal maar moet wag en sien.....

Mooi dag verder!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232784 by Hopeful
Hi Julle,

Snoekie ek is bly baba is nog happy daar binne en dat hy/sy gesond is. Moet nie worry nie ek is seker elke nuwe mamma voel so jy sal vinnig jou find.

Lynkie, dink aan jou vir more en hoop ook julle kan IVF begin hou ons op hoogte FX

Zarah, Jammier vriendin ek weet die pein is baie maar dis amper dan het julle n PVA by die FS

Debs, EWCM is egg white civical mucus en dit is persies wat dit se :) daai afskydsal wat lyk soos eier wit dit beteken dis n baie vertile teid ( net voor ovulation ) en dis n BAIE goeie teid om te BD maar ja begin hier van dag 10 en hou so aan tot so dag 17 om veilig te wees ( hangend af hoeveel dae cycle jy het )

Strikkie, aij vriendin ek hoop regtig dis jou kaans die jy verdien dit en ek hou stuif duim vas vir jou!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232783 by Snoekie
Hi Strikkie,
Ek hoop die eienaardige siklus bring vir jou goeie nuus! Ek bid saam met jou dat die jou reis tot 'n einde sal bring!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232782 by Strik*kie
Hallooo

uiteindelik amper naweek :woohoo: Voel of ons nooit vakansiedaggies gehad het nie LOL - ons was nie so lucky om nie te werk nie :laugh: :P ;)

Lynkie: Ek hou vir jou groot FXFXFX vir die cycle!!!!! :rock: Ek sal hieronder antwoord oor ttc.

Debs, klink of jy al mooi beplan het. Ek hoop jy kry gou jou bfp!!

Zarah: :heart: ek is jammer.

Snoekie, jy hoef nie te worry nie, ek dink al die gedagtes gaan deur elke mamma se kop. Kan nie wag vir julle foties nie.

Zettie: :heart: kan my nie indink hoe jy meot voel nie. ((drukkie))

Hopeful: ek hoop die nuwe jaar bring vinnig nuus.

AFM: ok na my deurmekaar cycle (wat af op cd 16 begin het) het ek vir 3 dae :tmi: ewcm (Egg white cervical mucus - Debs FYI - :) ) gehad, ons het huiswerk gedoen so ek is op my kniegies!!!! Ons kon na 3mth of 3 cycles begin, 3mth is eers eind Jan so ek het bietjie tyd gescore ;) Wel dis dit, nou wag ons maar.

Lekker naweek vir almal!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #232780 by Snoekie
Debs,
Jy kan maar die ekstra folic acid drink. Dit sal nie skade doen nie. Ek het ekstra folic acid gedrink reg deur my eerste trimester.

Lynkie,
Sterkte met more se FS afspraak. Ek hoop ook julle kan dadelik begin met IVF voorbereiding...

Zarah,
Ai vriendin, groot drukkie vir jou. Jammer dat jy al so lank in jou journey is. Ek hoop jy kry antwoorde en sukses met jou FS afspraak...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account