× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210977 by CheriseF
Hi julle,

Linda.. ek het raad nodig! Ek moet 'n koek bak vir 'n vriendin van my. Ek het pettinice gekoop - het dit 'n trick om dit op te sit/te kleur ens? ek is bietjiie in die dokter daaroor ;)

Ek was gister dokter toe.. een van my cysts het gebars. Dis hoekom ek so baie eina gehad het. Ek voel vandag amper weer mens. Verder se hy my ovaries lyk goed.. ek het definitief geOV. :)

Dokter se ons gaan nog 3maande Fertomid doen want dit werk baie goed met my en dan KI.. as dit nie werk nie dan sal hy my verwys na 'n FS toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210918 by Feetjie
hallo al jul girls

Nykie so jammer ek pla jou so baie sal jy omgee as ek jou nog hele klompie by vrae: jy kan net ignoreer die wat jy nie wil antwoord nie ;-)

1stens - hoe voel jy ?????
kan dink jy wou man aanrand - wel ek sou 10 teen 1!

- eks by dr Pentz, so het jy by Genesis die ivf gedoen (kloof medi-kliniek) dis mos waar dr De Bruin is. ek het al so baie mense gehoor wat vreeslik baie van hom hou.

- en dan al die moeilie vrae, ek probeer beplan vir ons ivf, omdat ons so ver bly en weet mens kan nie se en bepaal nie, net miskien kan jy my bietjie meer lig op onderwerp gee ;-)
ek gaan dr nog in hierdie siklus sien want ons op boot "beplande" dag 1. Goed dan moet ek hom dag 8 of 9 of 10 weer gaan sien om te kyk hoe als dan verloop. Nou goed, ek weet als hang mos maar af hoe groot follies moet hul nog groei en en en, kom ons se hul haal uit ongeveer dag mmmmmm 13/14 goed dag 14 ;-) hoe lank het dit gevat voor hul jou eiertjies terug gesit het? is dit so 3-5dae weereens afhangende van hoe als verloop of hoe werk dit. Sjoe ek wil dae he en kan beplan maar verstaan dit werk seker nou maar net nie so nie ne ;-)

baie dankie dat ek jou so kan pla!!!!!

baie sterkte en dink baie aan jou!!

Klippie - so bly vir jou dat dh weer kans sien ek hoop vir beste vir "vrydag" (skuus nou nie seker oor dag nie).

Hi jooste!!!!

Sjoe daardie koeke is werklik pragtig.

vir al die ander girlies,, hallooooooo. hoop jul het heerlike aandjie.

praat weer more.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210896 by Nykie
Lol julle dames laat my lekke lag!

Klippie ja dit was weird ek wou kruis bene uitloop kan jy dit in dink. My man het ook gejoke en gese dalk moet ek op my hande uit loop! Ek gebruik ook die setpille by die voordeur. Dit is vaginale pille?

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210889 by joo~ste
Klippie!!
Naai....ha ha :laugh:
Ja...ek self nie goed daarmee nie....soveel so dat ek eerder maar die OC die naaiwerk sal laat doen en my wenkbrou-tint prysgee !!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210884 by klippie
Wow Linda, daai babatjies is awesome! Gebruik jy marsepyn? Jy is regtig talentvol hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210882 by klippie
He he Jooste, ek ken daai gevoel van sente draai. Daar's in OC by die droogskoonmakers wat al my "naaldwerk" vir my doen - some, knope, zips ens, want ek kan glad nie naai nie. (No pun intended). Nou die dag het ek self 'n soom ingesit om R30 te spaar wat sy my sou vra :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210876 by joo~ste
Linda
Jy doen die mooiste koeke!!! My gunsteling is daardie een met die worsies op. Hmmm.!! Ek ruik sommer die worsies wat braai!

Klippie
Ons het ook gedink om maar geld uit die huisverband te vat as ons nie die R25 000 kan cash spaar voor Febr nie. Ons wil nie graag nie...maar dit is vrekked moeilik om soveel geld elke maand weg te sit! Ek wil so graag vir 'n wenkbrou tint gaan...maar sit nou al en speel met die idee vir 'n paar dae. Voel of ek dan geld gaan mors (Can u believe it!!).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account