× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211019 by Ansa_S
Okey ek gaan nou probeer onthou hoe om 'n foto in te sit van my hele lewe!



Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211014 by Cisca
Hi Julle

Hello Ansa - Hoop dit werk vir jou sonder die Fertomid. Ek is nou pas klaar met my 3de rondte fertomid, Wag nou om te OV oor die naweek.

Zettie - Sjoe, daai naalde klink nie lekker nie.

Linda - Jy moet die feetjies ook kom wys.

Ruby - Jammer oor die sist wat gebars het. Moet hulle dit nou verwyder? Of los dit vanself op?

Hi almal wat ek nie nou genoem het nie.

AFM: Het gister so vrot siek gevoel dat ek sommer 13:00 huis toe gegaan het. En ek sien nie vandag my baas nie, so alles is cool.
Het ook toe nou gisteraand my laaste Fertomid pilletjie gedrink vir hierdie cycle. So moet van Saterdag tot Dinsdag lekker BD!!!! DH gaan volgendeweek Woensdag tot Donderdag weg wees, so ons moet maar insit wat ons kan.
Verder het ek nog nie juis mood-swings nie, voel noggal verbaasend positief die afgelope week. ( touch wood).
Gaan vanmiddag gynie toe om weer die papsmeer te doen wat die lab mos laat val het. Miskien kan hy sommer kyk of hy al enige follies sien begin groei. Dalk is dit te vroeg,want vandag is eers CD9, maar dalk sien hy iets.

Lekker bly

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211001 by Ansa_S
Ja Zettie ons gaan dit die keer rustig vat, maar aan die anderkant is ek so bang vir miskrame, want dit is die mees nare ondervinding ooit!

So ons sal dit 'n paar maande kans gee sonder fertomid en dan sal ek my dr vra om dit weer voor te skryf.

Ek moet se is is ook glad nie lus vir werk die week nie, dit voel of die week geen einde het nie.

Gaan vanaand na Nataniël kyk, hoop dis die moeite werd!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210997 by zettie
Goeie more Ansa sterkte ek glo dit sal makliker gaan die keur daar is nie soveel stress nie jy het mos darem `n ou seuntjie. :)


Update oor die naalde: Een elke voet een langs kniee 3 op maag. 5 Op lae rug en 2 bietjie opper.


Sjjoe Linda die koeke is baie mooi wens ek was ook so kunstig ek kan nie eers icing ordentlik op `n koek sit nie he he he.

Nykie Fx fX FX :)

Gesels later lekker werk almal ek glad nie lus vir werk vandag sal liewer weer in die bed gaan klim met `n fliek.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210989 by Ansa_S
Al die wat my nie ken nie, ek was voorheen baie baie gereeld hier, maar nou ja toe raak ek baie besig en nou is dit weer opvang tyd.

In kort, ek is 2 jaar getroud, het 2 miskrame in 3 maande se tyd gehad, het verlede jaar swanger geraak met fertomid, goed gegaan tot op 12 weke, toe het ek placenta gehad wat los gegaan het is is afgeboek tot ons seuntjie gebore is, hy was 'n maand te vroeg gebore, maar so gesond soos 'n voltermyn baba

MJ is al amper 7 maande, die oulikste mooiste baba.

Is weer van die pil af en wil van desember af probeer om normaal swanger te raak sonder enige pille!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210986 by Blommie
More almal

RubyDust - Ja, ek gebruik die gel kleursel wat jy by die koekwinkels kry. Hulle noem dit "Gel Food Colours" - as jy wil stuur vir my 'n personal message met jou email dan kan ek vir jou die inligting mail. Dit kan dalk lank raak as ek moet verduidelik

Ek begin vandag om Feetjies te maak vir 'n koek. Is baie opgewonde om die results te sien.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210983 by Ansa_S
Halooooooooooooooooooo almal!

Guess who is back!

Hoe gaan dit met al my ou vriendinne en ek kan nie wag om nuwes te maak nie! Wie is swanger waarvan ek nie weet nie en hoe gaan dit ..... vertel vertel

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account