× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210847 by klippie
He he Nykie. My probleem is daar is ander goedjies wat ook uit daai neseiertjie betaal moet word! Alles breek mos altyd gelyk :-) En om alles te kroon het SARS my aangeslaan :-( daai's nou vir jou 'n groot hap!

Jy moet mooi stil lê. TMI sorry, toe hulle klaar die ET gedoen het, het jy ook gevoel jy moet so knyp-knyp loop anders loop dit uit? Sorry TMI

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210843 by Nykie
Klippie ek ken daai nes eierjies wat vinnig uit hardloop met infetility!!!!!

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210842 by Cisca
Linda - ek :heart: daai koek!!!!! sjoe maar jy is baie kunstig

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210834 by Nykie
Hello dames

Wel ek le nog rustig by die huis.

My dh het my vreeslik ontstel vanoggend. Hy se hy het gedroom dit het nie gewerk nie. Ek wou hom amper dood maak. Moet nie nou vir my sulke goed vertel nie


Hi Jooste nog net baie bloated en krampe so ek bly maar rustig

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210822 by zettie
Strikkie ek het gebel en met die Suster gepraat sy het gese dit behoort nie iets tedoen nie maar nou ja sal maar seker moet wag en sien.

Hulle doen Maandag my tande en moet Dinsdag gaan vir 11Dag sonar so sal dan maar sien wat hulle se.

Ek gaan vanmiddag weer vir accupunture en dan sal ek kruie ook kry sal julle kom vertel as ek daarwas en waar hy vandag naalde in gedruk het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210821 by Blommie
Klippie - so bly alles kom nou weer reg. Bid vir jou dat dit nie nodig gaan wees vir by die Wimpy waiter nie.


Ek het vanoggend my voorskrif by dr gaan kry. Ek moet nou daai slegte pille drink vanaf CD11 tot CD25. :swear: Die 5 dae wat ek nou op dit was het my so siek gemaak. :sick: Dr is baie tevrede met hoe my vlakke op gegaan het maar se dit is nog heeltemal te laag.


my nuutste werk

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210819 by klippie
Jooste - tegnies gesproke het ons kontant betaal, ons sit die afgelope paar jaar ons cash reserwes in ons huisverband, so nou vat ons net die IVF geld uit die huisverband uit. Maar daai neseiertjie is nou vinnig besig om leeg te loop......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account