× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210817 by Strik*kie
Zettie, dalk moet jy by jou dr uitvind oor die narkose. My cycle was mos nou net 23 dae na my narkose en op. :(

Jooste, jy klink so positief, hoop dit werk gou uit!!!! :)

Klipster al wat ek gaan se is :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210814 by zettie
Hallo almal


Klippie bly jy en DH darem weer op die selfde bladsy oor PVA altyd moeilik met die mans hehe.

Nykie ek is sommer opgewonde en kan nie wag vir jou uitslag nie.

Res van julle hoop dit gaan goed.

Ek het vandag weer begin met Fertomid 75 mg die maand ek het dit vanoggend oorweeg om sommer 100mg tedrink want het genoeg pille maar toe daar teen besluit.

My verstandtande moet uitgehaal word Maandag het gou julle raad nodig doen die narkose iets aan my planne of maak dit nie `n verskil nie ????????????????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210811 by joo~ste
Strikkie
Ja...(giggel :P ) ek is gereed vir die BD sessies. Ek sien die FS Donderdag en sal dan weet hoe die follies lyk.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek is duidelik bietjie van 'n "planner"...maar voel nou sommer baie beter noudat ons 'n hele uitgewerkte strategie het vir die volgende 5 siklusse. In die tussen tyd spaar ons dat dit klap vir daardie IVF. Klippie....het julle gespaar...of maar skuld gemaak?? Ek dink dit is die een ding wat ons nog gekeer het tot nou toe...die skuld gaan ons onderkry as ons net inspring en dit doen.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210810 by klippie
AFM:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210805 by klippie
Nykie - wow, ek kan nie wag dat jy moet toets nie! Sondag toets is fine, dis 7DPET, myne was ook so.

Cisca, sterkte met jou baas in die rondte! Darem nie so lank nie!

Liz, baie sterkte met die bak en brou :-) Hoop alles kom mooi uit!

Hallo Feetjie en Zettie en Linda.

Hexy, ek weet jy is besig, maar hallo ook! Het ek iemand gemis?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210800 by Strik*kie
Cornel, ek stem saam Klipster. Dis nou oor en verby.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210799 by klippie
Middag almal! Lyk my almal hol rond!

Cornel, niemand is kwaai vriendinne nie, jy het mos omverskoning gevra, dis aanvaar, so dis nou verby ons sit dit agter ons :-) Miskien is dit goed dat dit gebeur het, want nou is almal weer herinner van sommige mense se privacy issues, so almal is nou weer op dieselfde bladsy!

Ruby, ek was op 100 Clomid - wat is jou dosis? Ek was erg ongemaklik, opgeblaas, maar kan nie onthou dat ek ondraaglike pyn gehad het nie. Miskien ligte AF-tipe krampies, maar nie soos jy beskryf nie. Ek dink gaan sien die dok - jy het heelwaarskynlik iets soos 'n sist a.g.v die stimulasie. Sterkte!

Lynkie, bly alles het goed gegaan by dr Strikdas!

Strikkie - hoe voel jy? Jy sou mos OV direk na jou ding se ding?

Sal nou weer verder post, moet eers op die vorige bladsy gaan loer, want ek het al weer bietjie vergeet :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account