× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210798 by Strik*kie
Lynkie, ek hoop julle kry die antwoorde gou, gehoor dr Strikdas is baie oulik. Ken mense by ons wat by hom was en hulle het 2ling ;) Gaan self ook na hom toe gaan as niks gebeur nie.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210756 by Cornel
Cisca,dis maar net 'n update van al die dames hier op ons thread,hulle sel nommers,hulle verjaarsdae,waar hulle woon ens.

Maar ek glo nie ek gaan dit meer doen nie. Die van julle wat 'n lysie wil he,se maar vir my dan email ek dit vir julle.......

Wil nie kwaai vriendinne he nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210754 by Cisca
Hi jUlle


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Thanks ;)

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210753 by Lynkie
Hallo julle,

Ek wil net gou kom update, was toe vanoggend by Dr. Strikdas. Ek's baie beindruk met hom, hy gee regtig sy volle aandag aan jou en verduidelik alles baie mooi. Hy't 'n inwendige sonar gedoen, klomp bloedtoetse laat doen en baie deeglik na my geskiedenis gekyk (vorige toetse, bloedtoetse van my en DH en vorige swangerskap verslae).

Volgens Dr. Strikdas moet ons eers ondersoek in stel, sover moontlik, hoekom die vorige swangerskap nie suksesvol was nie. Hy sê dit help nie ek word dalk weer swanger en die geskiedenis herhaal homself dalk net weer. So ek behoort Vrydag die toetsuitslae te kry en dan as AF opdaag moet ek dr bel - weer gaan vir sonar om te kyk of sist verdwyn het en dan gaan vir die kleurstof toets om te kyk dat alles in die uterus en buise reg is. Afhangende van al die toetsuitslae, kan daar besluit word op 'n volgende PVA.

Hoop almal het 'n lekker dag verder, moet nou eers werk inhaal. ;)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210746 by joo~ste
More almal!

Nykie: Ek kan nie wag dat jy moet toets nie!!! Enige simptome al??? :whistle:

Cornel: Jy hoef my nie op die lysie te sit nie. Omdat ek so kom en gaan en soms vir 'n rukkie wegbly vir tye om my eie sanity te behou (!) - is dit dalk onnodig om my op die lys te sit. Ek wil ook nie graag my epos adres bekend maak nie (dieselfde rede as klippie / strikkie). Niemand naby aan ons weet ons probeer TTC nie...en ek verkies dit so. Kom iets oor as iemand 2 en 2 bymekaar sit en my begin "jammer kry". Dankie vir jou moeite met die lysies!!

Ruby:
Vergeet van jou chart!!! Die doel is nie dat die chart jou so ongelukkig moet maak nie. Dit is jou eerste chart...en jou temps is regtig oral oor die plek. So...ek sal regtig nie meriete daaraan heg as ek jy is nie. Die feit dat jy so seer het is dalk eerder iets wat jy moet uitsorteer. Al my meds het my ook gereeld opgeblaas gemaak...en ek het ook seer en ongemaklik gevoel as ek OV het. Dit is egter nie normaal /standaard om so seer te he op 'n dosis Fertomid/Clomid nie. As jy nie beter voel nie - gaan sien jou dokter dat hy kan kyk wat daar aangaan. Klink vir my ook of jy oorstimuleer is. Hey...Klippie...wat se jy? Jy was mos al op vreeslike hoe dosisse van goed....dit is mos nie normaal om so te voel soos sy op 'n standaard dosis van Fertomid nie?

Hi Strikkie!!!
Hoe voel jy? Seer?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210712 by Strik*kie
Hallo julle

Sjoe ek het so baie om op te vang, ek weet nie eens waar en wie om personals te doen nie.

Ruby, shame ek hoop nie dis cysts nie, dat dit net pyne is van ogies wat sit. ;) FXFX

Jooste, yay vir die oefening, ek wil ook nou begin, ek is nou weer op en top om aan die gang te kom en sal van nou af die gewiggies moet dophou. :S

Cisca, hoop jy voel gou beter.

Liz, ek het nie als van jou opgevang nie, maar sterkte met die caterings en hoop jy maak tonne geld om vir daai babatjie goedjies te koop.

Cornel, Ons is nie lelik nie maar probeer rerig om net ons privaatheid te hou. Dit was eintlik al lankal 'n deal wat ons op die thread gehad het. Geen ttc praatjies op fb en privaatheid oor ons name aangesien ons nie wil he dat sekere mense wat ons dalk ken sien ons chat hier oor privaat goed nie.

Waar is Hexy?

AFM: ek het so kort siklus gehad laasmaand, so sal sien wat gebeur met O, hopelik is dit teen einde van die week. So het bietjie werk om te doen. ;)

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210707 by Cornel
As jy nie jou naam hier sien nie laat weet my asb. Wil so teen more begin om die lysies te maak en uit te stuur..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account