× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210699 by Cornel
Goeie more dames.

Kom ek probeer weer.

Hier is die moomie name wat ek het.
AnjeD
Ankia
Ansa S
Aletta
SexyHexy
Charlaine N
RubyDust
Cisca
Cornel
Strikkie
Driekie
ella-bella
Liz
elrike02
feetjie (email asb jou volle email adres)
Gbaby
Kriek
Beertjie
KarinM
Paisley
Dassie
LINDAVDW
Laliek
Lynkie
Marie r
Slakkie
Morgan
Nelria-lea
Nykie
Tienka
Mommy2monster
VB2010
Nessie
Klippie

EK GAAN NET DIE MOOMIE NAAM OP DIE LYSIES GEBRUIK......vreeslik jammer oor gister!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210680 by CheriseF
Ag ek wil sommer iets oorkom :(

FertilityFriend wys dat my ovulasie geskuif het vanaf dat 14 na dag 19. ONs het nie geBD op dag 19 nie :cry: :cry: :cry:

Lyk my dis nou 'n siklus gemors :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210678 by CheriseF
Hi dames,

Ek het so seer mense - gister wou ek dood. Ek kon eerlikwaar nie eers my broek vasmaak nie. EK dink my eierstokke is baie oorgestimuleer van die Fertomid. Dis wat ek nou maar dink.. dit was nog nooit so seer nie :(

Ek het die dokter gister gebel en hy het gese as dit vandag nie beter is nie moet ek hom maar kom sien want dit kan wees dat daar cysts gevorm het of iets. Maar ek is al tussen 6-8 dpo. Ek raak so deurmekaar!

Vir die van julle wat belangstel.. hier is die storie van Guiliana Rancic (in kort: 2 IVF's en nou gediagnoseer met borskanker.)

www.dailymail.co.uk/tvshowbiz/article-20...ancer-diagnosis.html

Lekker daggie vir julle :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210675 by Cisca
Hi Julle

Jammer maar ek het nie tyd vir personals nou nie, moet nog opvang ook.

My baas is hier vanaf gister tot more. Gelukkig net elke 2 maande, maar dit maak my noggal moeg...... 3 solid dae saam met hom. En vanoggend voel ek of ek nou verkoue het :sick:

Hoop julle het 'n lekker dag, ek moet weer hardloop!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210638 by Snoekie
Hi Dames,

Baie dankie vir al die drukkies en ondersteuning, wardeer dit baie.

Nykie,
Dit is werklik wonderlikke nuus. Nou wag en bid ons almal saam vir jou. Is so opgewonde vir jou! :woohoo:

Klippie,
Hoop dit gaan beter aan daai kant.

Zettie,
Sterkte met die Fertomid die maand.

Hoop almal het 'n wonderlikke naweek gehad. Ek het woeste tyd wat nou voorle, kersmarkte begin en ek het catering wat die naweek gedoen word, so ek gaan nie so baie tyd hier kan spandeer nie, sal maar in die aande kom inloer!

Sterkte aan almal. GROOT drukkie.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210625 by Nykie
Hi feetjie

Ja dit is great. My FS is dr De Bruin by kloof. Ek is mal oor hom. Hy is regtig n wonderlike mens!

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210615 by Feetjie
WoW Nykie dis baie goeie nuus!! sjoe dis ampertjies ne - dan nog net 6 slapies ;-) sterkte!!!!
As ek mag vra wie is jou fs?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account