× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210557 by klippie
Cornel, sal jy asseblief dadelik my naam afhaal van moomie? Ek is een van die privaat dames! Thanks

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210532 by Cornel
Sodra ek al die info het en ingesit het sal ek die lysies vir almal email.......

Hier is omtrent al 'n klomp dames!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210505 by Nykie
More pragtige dames

Baiebdankie vir almal se ondersteuning!!!

Ek le nog lekke in my bed. Shame dh het vanoggend vir my ontbyt in die bed gebring en n series op tv gesit. Hy wil nie he ek moet move nie. So sweet.

Liz en klippie ek hoop julle voel stukke beter vandag

Ruby ons hou duim vas!!!

Lynkie ek hoop die fs gee jou goeie nuus

Zettie yippeee vir af sonder pille ek hoop die meds werk die maand mooi


Die terug sit was glad nie seer nie net vir so paar min ongemaklik ons is regtig so opgewonde

Dr se ons kan dien25ste al toets!!!!

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210502 by Cornel
Goeie more dames

Sien dit gaan darem nog goed met almal! Sien hier is 'n paar nuwe dames.

Sal nou gou gou die moomie lysies weer update.......dan kan ek dit vir julle email........

AF is darem besig om weg te gaan. So ek vat dit maar rustig!

Laat ek gou aan die werk spring met die lysies. Sal gou lysie maak van die wiese info ek het,indien die nuwe dames hulle besonderhede ook wil bysit,kan julle dit vir my email (duplessiscornel@gmail.com) of julle kan dit sommer hier op moomie vir my stuur.

Lekker dag vir almal.
Hier is dit so warm,die sonbesies maak sommer al van vroeg af musiek!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #210493 by Lynkie
Ruby, Progesteroon styg so sewe dae na OV, daarom toets hulle gewoonlik op dag 21 vir progesteroon as jy 'n 28 dae siklus het. Ek dink dis nog bietjie vroeg vir seer borste...FXFXFX ek hoop vir goeie nuus. :)

Nuus van my kant af is, ek drink vandag die laaste Provera en sien môre oggend die FS...is opgewonde, maar ook bang... :unsure:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210483 by zettie
Goeie more julle AF het toe darem gekom saterdag so is nou op CD3 more begun ek met Fertomid.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210482 by joo~ste
More almal!
Lekker heerlike dag by ons. Wens ek kon buite rondhol!

Feetjie:
Ek glo ons almal hier ken daardie gevoel wat jy beskryf. Ek kan nie glo dat in vandag se tyd doen vrouens dit NOGSTEEDS nie. Wat ek bedoel is dat hulle, sonder dat hulle die omstandighede van die ander vrou ken, op en aanmerkings maak oor "wanneer gaan julle nou begin met 'n gesin", OF "julle moet bly wees julle het nog nie kinders nie, want kyk nou net hoe lekker laat kan julle slaap". blah ....blah....blah! Ek vra deesdae nie eens meer vir mense wat lank uitgaan wanneer hulle gaan trou nie. Ek is nou al so oor-sensitief-ingestel op sulke goed! :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account