× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210472 by CheriseF
My ticker se 2dpo is nie akkuraat nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210471 by CheriseF
Weer ekke ;)

Min of meer hoeveel dae na ovulasie gaan mens se progestoroon styg? ek het vreeslike krampe en rugpyn maar borste is nog nie seer van progestoroon nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210455 by klippie
More dames!

Nykie - whoop whoop, 2 goeie embies is great nuus! fxfxfx vir jou! Hulle moes jou roofies gespuit met die "uithaal" - dan sou jy niks kon onthou nie, al het jy wakker geword. :-)

Liz, ai, so jammer. Ek weet dis 'n bummer as mens agterkom die stim het nie gewerk nie - partykeer maak 'n mens se liggaam maar so...een maand stim mens perfek en die volgende maand gebeur niks, selfs al is die meds en als dieselfde. Baie sterkte en groot **drukkie**.

Hallo al die ander girlies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210454 by CheriseF
More julle,

Dit klink vir my hierdie was maar 'n rowwe naweek vir baie :(

Klippie
Hoe gaan dinge vandag? het jy die naweek oorleef?

Nykie
So na wat jy moes deurgaan was dit darem die moeite werd want jou FS is lekker positief.. lekker rus tot Woensdag.

Liz
*drukkie* en sommer baie van hulle ook

Lynkie&Jooste
Wat is nuus aan jou kant?

Aan Feetjie, Ankia, Hexy, Cornel, (jammer as ek iemand uitlaat) - hallo julle! :heart:

My kant..

EK is bitter moeg vanoggend, voel of ek sterk period krampe en rugpyn het. Het deur die nag wakker geword van migraine. Volgens FertilityFriend is ek nou 7dpo.. so ek weet nie wat aangaan nie. Ek hoop en bid net dat daar 'n embrio'tjie beweeg hier binne my.

Ek het sommer besluit vandag ek gaan begin blog.. al my frustrasies op die blog uithaal ;) eendag kan ek dit uitprint en berê vir een dag om lekker vir myself te lag. Saam met die blog gaan ek dan elke dag 'n foto neem en dit post.


Mag julle almal 'n geseënde daggie hê :) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210452 by Blommie
More almal

Nykie - Dit is baie goeie nuus. Jy moet nou lekker rus.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Het vanoggend gehoor ek moet vir nog 3 maande op daai siek maak Dr se ons moet maar rustig wees want as ek te vinnig swanger raak is my kans vir 'n miskraam baie groot. So nou ontspan ek maar. Miskien is Desember ons maand en is dit nie 'n winter baba nie.

Lekker daggie vir almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210446 by Lynkie
Goeie môre almal,

Ek hoop julle het almal 'n lekker naweek gehad.

Liz ek het ook een maand 'n baie swak reaksie op 100mg Fertomid gehad. Baie sterkte vir jou, ek wet hoe jy voel. Hou net moed, die volgende keer is dit weer anders.

Zettie - het AF al opgeaag na die Provera?

Strikkie, ek's bly alles lyk so goed sterkte met jou PVA.

Nykie, ek hoop die tweetjies groei baie mooi fxfxfx.

Cisca -moet jy hierdie week gaan vir scan om follies te check?


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hallo al die ander, Cornel, Hexy, Jooste, Feetjie, Ankia, Ruby....wat's nuus?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210425 by Feetjie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Klippie!!!! Ek is verskriklik jammer vriendin!!! ai my :heart: is so seer vir jou!! Ek verstaan nie!! Maar klippie ek sal werklik vir jou/bid.. en sal aanhou glo dat Liewe Jesus se wil sal geskied. So Jammer!!!
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.



Nykie - Sjoe!!! so jammer om te hoor van wakker word (dit sal versker vir my die heeeeel heeeeel ergste ding onder die son wees) ek begin al hiperventileer met sonar deesdae ;-)

Nykie sal jy asb meer vertel van -terugsit???? is dit okay??? Baie sterkte met die volgende paar daggies se wag. Ek hou styf duim vas vir jul!!! baie sterkte!!

jooste -- cool eks mal oor jou pva as huwlik nie bestem vir kids is nie... my lysie lyk so dieselfde. ons weer naweek saam klomp vriende skouspel toe, sjoe en elke 2de woord,, ja maar jy weet nie hoe dit voel hoe om kids te he nie, jy hoef nie dit en dat en dit en dat EN DIT en DAAT!!! asof ek dit so kies ne ;-) maar weet wat hul bedoel maar ekt ook nou al begin met SJOE maar ekt lekker middag slapie gehad, SJoe daaardie en dit en dat en dit EN dat sonder kids was absoluut fantasties ;-) maar diep binne bly mens se hartjie maar hunker ne ;-)

Sterkte jooste met jul besluite en laat weet my asb asb as jul "besluit" het.

Lekker week almal!!!

Amper Desember vakansie- jippppeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account