× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210423 by joo~ste
Hi Liz
Jammer jong! Ja, dit is soos Nykie se. Soms reageer jou liggaam net nie so goed op die dosis soos ander kere nie. Maar ...moet nie moed verloor nie. Dit beteken nie dat dit weer sal gebeur nie.

Nykie
Dit is wonderlik dat jou FS so positief is!! So...nou is dit vir rustig wees...baie bid...en jou vertroue in God is. Ek dink aan jou en vertrou jy gaan ons spoedig verras met GOEIE nuus!!! Ek wag vir daardie post.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210420 by Snoekie
Nykie,
Ek bid saam dat jou stryd tot 'n einde kom die maand Sterkte!!!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210414 by Nykie
Ai Liz

So jammer om te hoor! Ja dit is moontlik dat jy verskillende rusultate kry op die selle dosis. Dit hang van baie goed af hormone, stress en net jou liggaam wat aanpas by die medikasie.

Ek voel so jammer vir jou! Ek het self al maande om gehuil!

Sterkte vrou

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210413 by Nykie
Hi dames

Klippie - ek hoop jy voel beter!

Ja dit was onbeskryflik seer!!! Ek weet nie hoe het ek wakker geword het nie maar dit was aaklig!

Die dr het vanoggend 2 terug geplant hy se hulle is so mooi dat hy te bang is om meer in te plant!!!

Nou le ek tot met Woensdag plat op my rug!!
En bid, bid baie! Dit is nou in God se hande!

Hoe was almal se naweek?

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210411 by Snoekie
Hallo Dames.
Sjoe ek het bitterlik baie gemis die laaste twee dae.

Nykie, Dit is insane dat jy wakker geword het het! :S Kan noggal dink dit moes scary wees. Sterkte met die terug sit. Sal vir jou duime vashou! hou ons maar op hoogte.

Klippie, Sterkte.
Niks wat enige iemand se kan werklik mens beter laat voel nie. Weet net ek bid vir julle.

Hoop dit gaan verder goed met almal en dat julle 'n wonderlikke naweek het.
Vir die wat dalk oor die naweek toets FXFX.
Vir die wat BD like mad, geniet dit.
en wir die wat op hul meds is Sterkte.

AFM, Ek was toe vanoggend by die gynie, :cry: en hy sien niks follies ne so die fertomid wat laas maand gewerk het, het die maand niks gedoen nie. Is dit normaal dat dieselfde dosis op twee maande verskillende resultate het. Ek was so ontsteld, ek het nie eers die dokter gevra nie. Hy het net gese ons sal nou moet wag om te sien of AF self opdaag, anders moet hy dit aanbring, ek neem aan met iets soos Provera? Ek is baie hartseer vandag, en kwaad. :cry: Het weer die grootste deel van die dag gesit en omhuil. En ek voel so alleen, want DH verstaan nie hoekom dit my elke keer so ontstel nie, Hy kyk my aan of ek mal is...
Wel ek hoop almal geniet die res van hulle naweek.
Loads of Baby Dust to all!!!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210391 by joo~ste

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Nykie:
Vrekked...hoe het dit gebeur dat jy wakker geword het!!!?? Dit is scary - vertel meer!!! :ohmy: Sterkte met die terugsit van die embies!! Ek is sommer opgewonde van jou. Hou ons op hoogte en post gereeld sodat ons kan hoor hoe dit gegaan het. Dan kan ons almal saam met jou begin symptom-spot!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210364 by Goggatjies
Klipster, vriendin. Ek dink aan jou. Sterkte.
Hoop dit gaan goed met almal verder.
Ons is bietjie weg vir die naweek, en William kan nie wag om te swem nie.
Lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account