× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210361 by klippie
Dankie Nykie.

Wow, 7 embies is awesome. Jammer jy het wakker geword - dit moes scary gewees het! Moenie worry nie, die transfer is nie seer nie - hulle verdoof glad nie, maar dit voel regtig niks anders as 'n (lang) papsmeer nie! Baie sterkte en ek hou styf duime vas vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210360 by Nykie
Ai klippie my hart breek vir jou!!!!!

Ek weet hoe jy voel as dit daar by kom en ons wens soms hulle wil net iets wys of doen concidering alles wat ons deur gaan!!!

Sterkte vrou

Ons het 7 A GRAAD OF 1ste graad embryos en plant sondag dag 5 terug.

Ek wil net uitvind? Ek het gedurende die egg retrieval wakker geword en dit was onbeskryflik seer! Is die transfer ook seer?

Lekke aandjie dames en almal wat baba dans geniet dit!!!!!!!

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210350 by klippie
LOL Jooste vir kaalgat kamer toe jaag!!! :laugh: :laugh: :laugh:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210348 by joo~ste
Ruby
Dankie vir daardie link! EK het dit nou gelees en GROOT geskrik! Dit kan met enige een van ons gebeur. Ek dink as daar een ding is wat ek en DH so 'n paar maande terug besluit het, is dat ons wel op 'n stadium sal "hokaai" roep en dit so aanvaar. Ek het selfs 'n jaar terug oorweeg om terug te gaan op die pil sodat ek nooit weer elke maand so teleurgesteld moet wees as AF opdaag nie.

Ons is baie gelukkig in ons huwelik (die normale oppe en affe), maar as ek dink aan kinders...en ek dink aan my man...wil ek dit bymekaar he. Ek wil eerder dan geen kinders he as ek hom in die proses gaan verloor nie. My ouers is geskei en dit was goor vir ons as kinders. Dan is ek eerder baie gelukkig in my huwelik ...en sonder kinders. My man is die rede waarom ek wil kinders he (syne!). As ons dit nie kan saam doen nie...dan is dit so-

Dan gaan ek:

vir my 'n peperduur afslaan kap motor koop
elke 2 jaar oorsee vir 'n maand
ons huis oordoen
vir al my pelle (met kinders) vertel hoe laat ons oor naweke kan slaap en hoe ons nogsteeds strip-poker kan speel en mekaar kaalgat kamer toe kan jaag

Ek sal ook een keer 'n jaar Kaap toe vlieg en my man "treat" in een of ander fancy SPA-hotel en dankie se dat ek wel die voorreg het om lief te mag he en 'n wonderlike man te he.

Geen fertiliteits behandeling is meer werd as my huwelik en my man nie. Vir hom....het ek te lank gebid...

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #210346 by joo~ste

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210342 by klippie
Baie dankie dat ek kon vent girls, en dankie vir die raad! Ek sal een of ander tyd weer beter voel! Ruby - dankie vir "link", dis omtrent presies ons storie :-(

Strikkie - baie bly vir jou! En ek hou duime en alles vas!

Hexy, sterkte met DH se "swottings" - ek dink dis super cool!

Cisca, hoop die Fertomid is nie baie erg vir jou nie! (Hulle noem nie verniet daai pilletjies "divorce pills" nie :-)

Zettie, is AF al hier? Check dit bietjie uit, want AF kom gewoonlik binne 'n dag nadat mens progrestoroon stop?

Hallo Jooste, Linda, Liz, Lynkie, Cornel (waas jy?). Ek weet ek het iemand vergeet...sorry my kop werk nie nou lekker nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210336 by CheriseF

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account