× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #210234 by CheriseF
Hi dames..

DIS VRYDAG! Yeeeehaaa :woohoo:

Hexy.. seker die skool sal hom aanvaar! Wat 'n awesome ding om aan te pak. Sterkte met jou Career Guidance afspraak - hoop jy kry die antwoorde.

My temps lyk oraait - nog bo die lyn... ek het nogsteeds negatiewe OPK's.. so ek dink FF is reg dat ek wel Maandag geOV het maar die krampe in die ovaries was baie erg gister! Dis nog daar vandag maar wel beter... het van julle ook nog seer as jul klaar geOV het?

Ek reel nou bietjie 'n romantiese wegbreek vir my en DH... dink ons het dit nodig.. vir die wat wil kyk na die specials:

www.groupon.co.za/deals/travelcity/pay-r...00--save-50-/1158290

www.groupon.co.za/deals/travelcity/pay-r...ge--save-76-/1158882

www.groupon.co.za/deals/travelcity/save-...r-two-people/1158686

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210215 by Blommie
MOre more almal

More Hexy - sjoe jy is vroeg aan die gang. Bly julle het darem nou weer krag. Ek glo Dh sal aanvaar word by die skool. As ek mag vra watse werk doen jy? EK het self nog my lewe lank geswot. Sportbestuur, Kleuter onderwys, Regte, ens ens. Nou vat ek dit rustig en geniet my lewe eers weer bietjie.

Lekker daggie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210214 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanoggend?

TGIF :woohoo:

Ek het toe gister by Clicks gaan kyk vir 'n BBT termometer...en NIKS :angry: So wil iemand nie een vir my koop en stuur nie, sal die geld betaal.....Anders moet ek maar op Getpregnant een gaan koop...maar daai een kos R100, en ek weet Morgan het genoem sy het al gesien wat R50 kos....Laat weet my!!!

Krag het toe gisteraand so voor 6 aangekom....what a relief!! Hare lyk darem weer vanmore na iets ;)

So DH het nou geregistreer by die H-skool hier om sy matriek te doen. Sal nou in spanning wag om te hoor of hy aanvaar is of nie....dit sal so cool wees as hy sy matriek het....dan skip hy die ander grade wat hy gemis het LOL Ek gaan ook kyk om volgende jaar te begin swot...weet nog net nie wat nie, het nou volgende week 'n Career Guidance afspraak, sal dan sien wat kom daar uit.

Wel...lekker daggie verder.....gesels later weer as almal kom inloer het!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210123 by joo~ste
LOL vir karavaan baba!! :lol:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210120 by Cisca
Dankie Jooste!

Ek is rerig opgewonde die maand. En ook bang!!!!

My eerste rondte Fertomid was in Maart, maar ons het toe nie ge-BD nie, want my smeer het terug gekom met abnormale selle, en wou dit eers laat verwyder.
2de rondte Fertomid was in Junie, en het toe BFP gehad, maar toe het dit in my regter buis vasgesit, en toe het dit mos gebars en ek het my buis verloor.
So nou is dit rondte 3. Opgewonde omdat ons mos nou weet dat die Fertomid werk, maar bang omdat ek net een buis het, en hom nie graag ook wil verloor nie.
Ek hoop en bid dat dit die keer sal werk.
So ek en DH gaan volgende naweek kamp. Volgens my is OV volgende sondag/maandag, so dalk maak ons sommer 'n karavaan baba :laugh: :laugh: :laugh: Sal daai Saterdag tot Dinsdag lekker baie BD inwerk. :rock:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210116 by joo~ste
Cisca
Jou temps is perfek!


En ja....die rooi lyne verskyn eers as jy geOV het en daar genoeg temps is vir FF om 'n besluit te kan maak. So...gewoonlik verskyn die rooi lyne so 2 - 3 dae NADAT jy geOV het eers op jou kaart. FF trek nie dadelik rooi lyne as jy jou eerste Hoog genoeg temp gekry het nie. FF kyk eers dat jy darem vir minstens 3 dae 'n hoe temp het ...en tel dan terug tot die dag waar jy geOV het.

As hy stippellyne trek...beteken dit die data is nie so duidelik vir FF nie...en hy spekuleer oor waar jy geOV het. As hy duidelike soliede lyne trek...is FF meer seker oor die OV datum.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #210112 by zettie
Hallo julle sjoe julle gesels lekker.

Ek is nou al 2 dae terug klaar net Provera maar geen Af gewoonlik drink ek dit vir 10 dae maar moes nou net vir 7 dae. Gewoonlik as ek die laaste pilletjie gedrink het is Af volgende dag daar maar nou al 2 dae en niks AF.

Wens dit wil nou net kom sodat ek die maand aandie gang kan kry. :headbang:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account