× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209644 by zettie
Goeie more dames ek gaan vanmiddag 5 uur vir afspraak by die Chinese Medicine Man vir accupunture so sal julle op hoogte hou.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209635 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Gynie het toe gister voorskrif vir Clomid gefaks, maar moet dit drink van cd5 - 9, en ek is al klaar vandag op cd7, so ek gaan maar wag tot volgende maand met die nuwe siklus. Dan gaan ek Clomid gebruik, het verlede keer mos Fertomid probeer.

Jooste, ek ovuleer glad nie, ek weet nie eens of ek geOV het op die Fertomid nie, ek twyfel. Dink net van my pa se dood af was ek onder baie stres, is nou nog, en dit speel ook 'n groot rol. So timing was nie lekker toe ek Fertomid gebruik het nie. Kom ons kyk maar wat gebeur volgende maand met die Clomid, ek wil anyway eers Des/Jan swanger word - julle weet mos ek soek 'n lente baba :blush:

Ankia, kan nie wag om Joli se foto te sien nie :) Hoe gaan dit met julle almal, al lekker ingesettle saam met sussa?

Feetjie...sterkte met jou IVF paadjie ook.....ons hoop om binnekort 3 suksesverhale te he - Klippie, jy en Jooste!!!!

Strikkie...hoe gaan dit daar? Moet jy weer een of ander tyd gaan vir 'n check-up, en wanneer kan julle weer begin TTC???

Cornel, wanneer moet AF opdaag?

Ruby, Zettie, Cisca, Lynkie, Linda...hoe gaan dit met julle girls???

Vandag gaan ek weer bietjie besig wees, so sal later weer kom inloer!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209601 by Feetjie
Goeie middag julle ALMAL.

Jooste - ag my hartjie baie seer oor jou af ;-( ekt vrydag gou bietjie gelees en so gehoop dit was +!!
Jooste ek gaan ook ivf doen einde Nov, begin Des. Ek het nogal oulike "stuk" by fs gekry oor hele prosedure. as jy wil kan ek op manier vir jou dit dalk e-pos as jy sou wou lees. Dit verduidelik als nogal baie mooi. Ek weet nie of elke fs dit op ander manier doen of wat nie (kan seker net op 1 manier uit en in ne) ;-) . Klip sal nou die beste kan se. maar op hierdie papier gee hul "jou ligte sedasie" soos dormi... sjoe weet nie spelling (dormiken). en as ek reg lees spuit hul ook iets daaronder dat jy niks voel nie. So die "retrivel" soos ek verstaan is "pynloos", maar die terugsit is soos iui/papsmeer. soos ek se dis maar soos ek verstaan en oplees. Maar klip sal beste kan se - sy was al daar.
Baie sterkte vir jul Jooste, dink baie aan jou!!!

Jippers iui, soos almal se afhangende van meds. kos my so tussen R3000 tot R5000.

Klippie, baie sterkt met die groei van jou follies, ek hou ook dan duim vas vir 7 GROOOOOOOOTes vir woensdag!
Ah Hexy - hoop jy kry ook gou antwooooooorde!!!

Al die ander girls. heerlike middag en aandjie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209589 by joo~ste
Dankie, Hexy. :heart:
Jammer oor jou Clomid-planne wat lyk of dit nie gaan realiseer nie. Dink jy dat jy dalk nie OV sonder meds nie?

Zettie
Was nog nooit - maar stel ook belang.

Klippie
Nou maar toe...dit is op my lysie geskryf en vir jou sal ek bid vir dai 7 follies. Vandaar af moet jy ons op hoogte hou oor wat die volgende gebedjie is. Seker dat al 7 mooi is al hulle uitgehaal word? Terloops - hoe haal hulle dit uit? Onder narkose?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209582 by sexy~hexy
Jooste....regtig jammer om te hoor van AF....ek was ook saam met jou positief die maand!!! Maar vat dit nou rustig, en fokus op die IVF wat voorle volgende jaar....mens weet nooit wat kan intussen gebeur nie!

Klippie....fxfxfx dat daar sommer BAAAAAAAIE goeie follies gaan wees!!!

So ek is op cd6 vandag, nou die gynie se spreekkamers gebel, hy het nog nie by die goed uitgekom nie :blink: So ja...daar gaan my kanse vir Clomid die maand!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209581 by zettie
Klippie FX fX by watse FS is jy ?


Dames was een van julle al vir Fertlity Accupunture en werk dit ???????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209580 by Lynkie
Toemaar :laugh: die ok.

Ek bid saam vir jou follies. ;)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account