× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 13 hours ago #208259 by Morgan
Ruby as jy wel ovuleer kan dit ook net n kwessie van tyd wees. Is jou man dalk al gecheck? Mens wil altyd he dinge moet so gou gebeur maar dis eintlik nie so maklik om preggies te raak soos ons ma's ons altyd laat verstaan het nie LOL.

Ek sal se wag nog so rukkie voor jy FS toe gaan, dalk mors jy geld wat jy eerder aan die baba kamer kon spend. MY raad is altyd TEMP (dink almal hier wet dit al) laat jy self kan sien hoe jou liggaam werk dat jy saam kan werk en weet wanneer om te BD.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208256 by CheriseF
Zettie - baie dankie, ek dink jy is reg.

Kan julle 'n FS aanbeveel in Pretoria/Centurion? :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208255 by CheriseF
O ja en toe die dokter die sonar gedoen het het hy gese die eierstokke het in 'n langwerpige vorm in gegaan - wat aangedui het dat ovulasie plaas gevind het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208254 by zettie
Sjoe Klippie dit baie MEDS.

Ruby gaan FS toe hulle monitor dinge baie beter en so doende kan behandeling vinniger verander word gynae vat baie lank.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208253 by CheriseF
Morgan, dankie vir jou raad.

Al waarvoor ek al gegaan het was 'n sonar om te sien hoekom ek vreeslike pyn in my eierstokke gehad het.

Die pyn was dan van oorstimulasie en my eierstokke was geswel.
Op daardie stadium het die dokter wel genoem my baarmoeder wand was bietjie dun maar dis waar dit gebly het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208252 by Morgan
Onthou meeste drs sien dit eers as n probleem as mens n jaar (party keer soms 2 jaar) lank sukkel sonder sukses.

Het jy getemp en gegaan vir follie scans? Skuus ek dink jy het dit al genoem maar ek sien dit nie nou nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208251 by klippie
Ruby, as jy gemaklik voel by jou ginekoloog kan dit nie skade doen om te bly nie, as jy voel hy verstaan hoe haastig jy is en jy dink hy weet wat hy doen.

My ervaring van ginekoloë is dat hulle baie "relaxed" is - sal pille gee vir 3 maande "en kyk hoe dit gaan", en daarna weer ietsie meer aggresief vir 3 maande "en kyk hoe dit gaan" en teen die tyd jy kyk hoe dit gaan is 'n jaar verby en jy is nog nie nader aan 'n BFP nie.

Maar niks keer jou om 'n FS te sien nie - hulle werk bietjie anders, want teen die tyd die meeste mense by hulle kom wil hulle nie nie meer "kyk hoe dit gaan" nie, so 'n FS bietjie meer "haastig en aggresief" (in die goeie sin van die woord) met behandeling, maw hulle wil gouer resultate sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account