× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 days ago #207612 by klippie
More dames!

Ankia, daai sussa vreet nou al jou maternity leave op!

Hexy fx vir jou, alles sal reg uitwerk :-)

Goeiste mense is ek moeg vandag! Ek is so agter met my werk, dit grens aan chaos! My maag is amper heeltemal afgeblaas, en kan dit nie glo nie, dit voel so goed! Nooit weer melk vir my nie!

Julle moet 'n lekker dag hê, ek loer later weer in, mwah.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207598 by zettie
Goeie more dames lekker sonskyn dag hier by ons hoop die weer hou vir die naweek.

Goeie Bd sessie in vandag mos dag 12 so sal maar XXXXX BD en die hele naweek FX Fx FX.


Lekker werk julle.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207592 by joo~ste
Hexy:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Lynkie:
Ek het sopas 2 dae agter mekaar geBD. So...nog vanaand en more aand en dan kan ons maar weer BD soos ons lus voel vir die res van die maand.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207581 by sexy~hexy
Goeie more almal

Darem al Donderdag....

LOL Ankia....ek het gesien op FB Joli het iets geskryf van jou newborn shoot is by haar geboek? Get bouncing girla :D

More Jooste, Cisca, Lynkie, Zettie, Klippie, Cornel, Linda en al die ander wat dalk inloer of koekeloer!!!

So geen BD-sessie gisteraand nie, DH se rug was gister bietjie seer agv goed wat hulle opgetel het by die werk...Maar ek is rustig :)

Jayden-hulle het more 'n braaiertjie-dag by hulle skool, waar hy en 'n volwasse nou moet vuurtjie maak, vleisie braai, tafel dek en dan word hulle beoordeel. So sy "dadda" gaan hom gaan help, en ouma gaan saam vir ondersteuning. Ek sal maar by die werk bly, spaar my verlof vir Desember.

Gepraat van werk:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207578 by Goggatjies
goeie more.
So nog 'n aand is verby en niks het gebeur. Gelukkig is ek oraait daarmee, en ek wag geduldig vir haar.
Ek sien vandag is weer bietjie koeler, kan gelukkig in die bed bly.
Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207564 by Lynkie
Jooste, lol ek's game :lol: Kan eers van more aand begin...wag vir die heks om op haar besem te spring en weg te vlieg, hopelik vir 9maande lank.

Klippie, Jooste : Sterkte met die werkery vanaand.

Linda, sterkte met die afspraak...dalk is dit nog 'n BFP.

Lekker aand.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207556 by Blommie
Hallo almal

Vandag was vir my baie moeilik met die reg eet ding. Ek bak koeke vir 'n lewe en dit maak dit nie baie maklik nie. Die versiersuiker wat in die bak oorbly lyk tog net te lekker. Ek kon nie die versoeking weerstaan nie.

Gaan die 7de Oktober die gyne sien, want AF het nog nie opgedaag nie. Is ook te bang om weer 'n toets te doen.

Lekker aand

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account