× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206604 by Lynkie
Goeie Môre almal,

Sexy Hexy (((HUG)))(((HUG))) Dink aan jou!!!

Feetjie, dis so hartseer van jou vriendin, 'n mens sal sulke goed nooit verstaan nie...hopelik sien mens eendag die groter prentjie.

Morgan ek dink ek het net te vroeg getoets en dat die Ovidrel nog in my sisteem was. Ek was so optimisties en het gedink hierdie maand is dit 'n BFP, maar ek het al klaar ligte krampe en (.)(.) is nie meer so seer nie. So dit laat my bietjie moed verloor... :unsure:

Lekker daggie!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206597 by Morgan
Hello julle

Linda ek het my BFP eers 19DPO gekry, als voor dit was BFN... en ek weet PRESIES wanneer ek ovuleer het. As niks teen 23 DPO gebeur nie gaan maar gynie toe dat hy kan kyk wat gaan aan.

Hexy sterkte vir more dink aan jou.

n bloed pregnancy test is mos posetief as dit bo 20 is so dalk beteken die inconclusive dat dis nog nie bo 20 nie maar ook nie n dadelike nee nie. Klink vir my na good news!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206595 by Feetjie
Goeie naand julle almal

Ek gaan nie weer voor Maandag by my rekenaar wees nie so wil net graag se , Ankia, baie baie sterkte met die hele geboorte. Ek glo en vertrou als sal goed gaan!! Geniet jou meisie kind - as sy al Saterdag kom ;-)

Ek wil graag met jul die volgende storie deel:
Ek het jul al vertel van 'n vriendin wat ook lank gesukkel het om swanger te word, probleem by man se sperms, hy is geopereer. en voor hul kon teruggaan dr toe om te kyk of operasie sukses was het hul natuurlik swanger geraak - hulle het dag van dogtertjie se geboorte uitgevind die dogtertjie het Spina Bifida. Die dogtertjie word nou in November 1. Wel - vriendin en man het besluit om weer so gou moontlik swanger te word sy weer natuurlik swanger geword die 2de Dogtertjie kom Januarie. Dr's het nog week gelede gese geen teken van SB. Hul was Maandag weer na Dr, toe tel dr na verskeie toetse hipoplastiese Linker hartsindroom op ( ongeneeslike hart siekte).
Sjoe julle, hoe troos mens so iemand! Die lewe is darem maar werklik wreed.

Cornel - ek hou baie van die blommetjie voorbeeld, dis regtig baie mooi. Dankie dat jy met ons gedeel het, ek gaan verseker onthou.

Geweldige lekker week en naweek vir jul almal verder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206588 by Goggatjies
Lekker middag
Chat weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206581 by klippie
Sjoe, hierdie dag kry ook nie einde nie!

Zettie, jy moet vir jou 'n profile prentjie kry.

Flippet, ek wou nou vir Strikkie weer iets gevra het oor excel....weet nie wanneer sy gaan terug wees nie :-(

Julle moet 'n lekker middag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206509 by zettie
Dankie julle het darem nou `n outs so easy ingewerk en voel darem nou beter.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206508 by klippie
Zettie dit klink deffies soos 'n newe-effek. As dit op die voubiljet staan it's bound to happen to someone....so jy's ongelukkig vandag daai someone :-(

Ek stem met hexy, as jou dr nie 'n spesifieke tyd gee nie, drink die goed in die aand na ete. Sterkte !

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account