× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206505 by sexy~hexy
Zettie, probeer die pille in die aand drink, elke aand dieselfde tyd...sodat as daar newe-effekte is, jy dit kan "af slaap". Ek weet vrouens reageer verskillend op dit, naar, hoofpyne, moody, (.)(.) wat groter word....elkeen se liggaam is mos maar anders. Het jy ietsie ge-eet voor jy dit gedrink het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206504 by Cornel
zettie,ek het vir jou pm gestuur!

Wie het gou 'n tydjie om my te help dan "update" ek bietjie ons MOOMIE lysie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206502 by Goggatjies
Zettie, ek is jammer ek kan jou nie help nie, maar ek weet daar is newe-effekte van die pille

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206501 by zettie
Dankie Cornel

Ja jong ek kry dit nie reg nie my profile sê dat my signature nie wys oop die forum nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206500 by Cornel
Sorry zettie ek het nog glad nie daai pilletjies gebruik nie.......die ander dames kan jou dalk help.

Sien jy het nog nie 'n ticker op nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206496 by zettie
Dames ek op Cd 4 vandag en my eerste Fertomid gedrink vanoggend nou is ek so naar ek kan doodgaan is dit normaal. Dit was nie die vorige keur so toe ek op Fertomid was nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206494 by zettie
Cisca ek was by Dr Tom Burger by louis Leipoldt Hospitaal in Bellville hy is baie nice en sal jou kan help. 021-9485593

Hy gewone Gynie maar gee voorskrif vir fertomid en so aan en as daar niks gebeur sal hy jou aanbeveel na Aevitas by Vincent Paloti ek is nou by hulle.

Hy is redelik oud maar baie nice hy doen ook nie meer bevallings nie so as jy wel swanger raak sal hy jou ook verwys na iemand maar hy is baie goed.

Sterkte

Elzette

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: Cisca

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account