× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206493 by Goggatjies
Klipster - dankie dat jy laat weet het van Strikkie
Cornel - wow dit is pragtig gese van daai dokter

Linda - kyk maar wat gebeur in 'n paar dae, anders moet jy maar 'n dokter gaan sien

Lynkie - ek raak ook nou opgewonde, is nie meer bang nie. Is nou baie meer positief dat alles goed sal afloop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206491 by Lynkie
Hi Linda - 9 dae laat behoort al 'n positiewe toets te getoon het. Hoe monitor jy ovulasie?, is jy seker jy't wel ge-ovuleer, want somstyds gebeur dit dat jy 'n siklus kan hê waar jy nie OV nie en dan kan dit wel AF beïnvloed.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206485 by Cornel
Hi dames.

Hexy ~ ek het gister al na die datums gekyk.......ai girla baie baie sterkte vir jou!

Ek was nou (toe ons in die sa was) by 'n nuwe dokter daar op Bloemhof......hy ken glad nie my geskiedenis nie......... Ek wou sy kant van die storie hoor. Het hom gevra oof FS......hy het sommer dadelik gese ek gaan my geld mors ~ omrede ek al 3 keer swanger was.........

Om 'n laaang storie kort te maak,het hy op die ou einde vir my gevra of ek Christen is.....my antw was natuurlik JA! Goed se hy.......Hy teken toe vir my 'n blommetjie......hy se EK is die blommetjie,my koppie hang,ek soek al die antwoorde van die miskrame in my skaduwee.....dus groei ek gland nie.......ek (as blommetjie) moet my kop op lig en na die "son" (GOD) kyk,ek sal weer asem,lug en vertroosting kry.........

So ek hou nou daai storie in my kop as dit by die ttc ding kom.

Hier is weer vir julle is versie:

Dankie vir jou vriendskap!
Ek kyk terug & is DANKBAAR,
ek kyk vooruit & is HOOPVOL,
ek kyk op & vind KALMTE,
ek gaan op my knieë & sê
dankie Vader vir die mense
wat deel is van my lewe!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206479 by Lynkie
Klippie thanx vir die update oor Stikkie.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206478 by Lynkie
Ek het ook gedink 'n swangerskap bloedtoets is of positief of negatief???Gynie het so half uur terug geskakel en is positief, sê ook dis 'n goeie ovulasie, hy's nie veel gepla oor die pregnancy toets nie - het net gesê ek't hopeloos te vroeg getoets en dat ek nog 10 dae moet wag voor ek weer 'n bloedtoets doen. :ohmy: Dankie vir almal se fx. En ek het 2 HPT by die huis en het gedink om Dinsdagoggend te toets want dan is ek 'n dag laat.

Ankia ek raak nou opgewonde vir jou part :woohoo:

Hexy ek dink al die hele week aan jou!!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206477 by Blommie
Hi Klippie. Ja ons probeer nou al vir 'n ruk om swanger te raak maar niks. Is reeds 9 dae oor my tyd. Sal maar nog so rukkie uithou en dan weer toets. Baie dankie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206474 by klippie
Dames, ek het nou van Strikkie 'n sms gekry. Sy is op haar cell, so sukkel bietjie met moomie.

Die dokter het nie sy ding gedoen tydens die afspraak soos wat sy aanvanklik vermoed het nie, en dit lyk of hulle die ding gaan doen oor 2 weke. Sy sal later kom post as jy weer by die rekenaar is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account