× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #204962 by Goggatjies
Goeie More

Ek is hier, was Vrydag weer by die dokter en is lekker siek
Is nog nie beter nie, maar ek is maar hier by die werk rond - doen darem nie veel nie

Ek belowe as ek jou nommer op my foon het, sal jy weet sussa het haar verskyning gemaak

Verder gaan dit goed met my, moet later gou-gou weer die midwife gaan sien, sal julle kom vertel wat sy my vertel

Verder het ek nog 'n lekker toe neus, die hoes is darem baie beter en slaap darem beter.

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204957 by klippie
Lynkie, die Ovidrel laat jou ovuleer na ongeveer 35 uur. Dit beteken eintlik dat die follie die eiertjie vrystel. Dis nie te sê alle follies het eiertjies nie, maar a.g.v. die grootte van jou follies (hulle is "mature"), sou ek dink die kans is goed dat hulle wel sal eiertjies vrystel. Soms is die follies te klein (kleiner as 15mm) en dan sal hulle nie noodwendig "Mature" genoeg wees om 'n eiertjie vry te stel nie. Maar joune lyk goed! Hou net aan BD!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204944 by Lynkie
Hi Klippie, daai inspuiting het die hel uit my gebrand...DH se sperm toets was baie goed so ons is al hard aan die BD. Wat vir my vreemd is.. ek het gedink as daar follies is moet daar 'n eiertjie binne in wees, maar nie volgens gynie nie. Hy sê dit kan net stimulasie wees van die fertomid, so as daar 'n eiertjie is wou hy seker maak met die Ovidrel dat dit vrygestel word???


Conel, daai koek lyk vreeslik lekker..koek vir ontbyt sal nou nie sleg af gaan nie.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204943 by Cornel
Dankie Klippie,sal maar sien wat doen die dok....hier is hulle baie lief vir gips!

Ek het nog nooit gips gedra nie! LOL!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204941 by klippie
Ai cornellie, sorry oor daai voet. Ek het ook al my voet liederlik geswik. Kyk of jy 'n stut kan kry om mee te loop, dit bevorder herstel en keer dat jy erger skade aanrig.

Daai koek lyk lekker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204940 by Cornel
Dankie Lynkie......hoop so! Ek hop nou maar hier rond,maar ai die balans is nie so lekker nie,beland kort-kort op die seer voet......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204939 by klippie
More almal!

Waar is Ankia? Ek sien niks op facebook ook nie?

Hexy, sorry oor AF. Weet hoe dit voel. Ons het hierdie maand ekstra baie ge-BD op presies die regte tyd, maar nog steeds BFN :-( So bummer. Hopenlik kry jy gou 'n afspraak by die gynie?

Lynkie, WOW, dit klink awesome! Het die Ovidrel jou ook gebrand? Ek kan nou nie onthou nie - gaan julle vir inseminasie, of gaan julle sommer self BD?

Ons naweek was baie rustig - ons het darem gaan trein ry, dit was nogal cool!

Julle moet 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account