× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 weeks ago #204845 by sexy~hexy
Dankie, het by iemand anders dit gesien en dis darem weer ietsie anders :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204841 by klippie
Ja, waar is Ankies?

Hexy, ek love you ticker met die symtoms!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204832 by sexy~hexy
Wonder waar is Ankia vandag???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204809 by Morgan
Lynkie sterkte vir vandag ek hoop jy sien sommer n hele klomp mooi follies. (ek het net 1 ok size follie gehad die maand toe ek swanger geraak het)

Klip ek onthou jy groot blou smarties met die gesiggies op. In ons tyd was die smarties almal so mooi helder. Die smarties vandag se kleur so so dof en vaal dis glad nie meer mooi nie. EN dit proe ook nie meer die selfde nie.

Nou maak julle klomp my net lus vir lekker chocolate koek.... maar ander mense sin is vir my altyd lekkerder :(

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204805 by klippie
BTW - my situasie is net omgeruil, ek en DH werk saam so ons sien mekaar die HELE tyd. Hy wil ook nooit alleen uitgaan saam pelle nie, ek moet hom smeek en soebat om net 'n bietjie weg te gaan of te gaan kuier dat ek kan me-time hê :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204802 by klippie
Cornel, geluk met DH se verjaarsdag. Ek is al lus vir koek sedert ek Ankies se apiekoek gesien het, sal maar inspring en vanaand ene bak sommer vir die naweek!

he he Morgan vir die smarties-eet! En hexy vir die karretjies! Toe ek klein was het ek smarties geeet volgens die reenboog kleurkaart - ek het hulle eers uitgepak - rooi, oranje geel groen blou indigo voilet (okay bruin en swart het opgemaak vir die kleure wat nie daar was nie) en dan in daai volgorde geeet. Bietjie OCD, ek weet! Toe kom daar blou smarties uit met gesiggies en wit melkerige goed aan die binnekant, toe gooi dit my hele sisteem uit :-)

Lynkie - sterkte met die afspraak - fx dat die fertomid mooi gewerk het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204798 by Lynkie
Hallo almal

Cornel, baie geluk met DH se verjaarsdag en geniet die koek en braai.

Hexy, ek weet dis nie maklik nie, veral nie met die gewag en emosies ....sterkte vir jou, dalk is daar nog 'n BFP vir jou, FX

Morgan, geniet die playdate more..

Jooste, klink baie goed, ek hou stuif FX FX vir jou!!

Ek gaan vanmiddag gynie toe... het gemengde gevoelens, aan die een kant is ek opgewonde en hoop om goeie follies te sien en aan die anderkant is ek skrikkerig... bang vir teleurstelling... dat ek weer nie goed gereageer het op die Fertomid nie... sal maar moet wag en sien.

Lekker dag verder.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account