× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205193 by klippie
Lynkie, die Vicks-ene is sommer 'n grappie. Dis om aan jou noemfie [vjj] te smeer vir die "friction" van al die BD :-) :-) :-)

Ek kon nog nooit met die Ovidrel enige OV pyne voel nie. Ek was seker maar te vol van die ander meds, en so opgewel en ongemaklik...so moenie worry as jy niks voel nie!

Morgan, dit het my ook nou al te veel oorgekom : ek "higlight" nou my post en druk Ctrl C voordat ek sê "submit". Dan is hy darem gecopy as die post verdwyn vir enige rede!

Julle my hart is bietjie seer. Ek het so paar weke terug uitgevind een van DH se vriende se vroue is swanger, en nou is een van sy ander vriende se vroue ook swanger :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205190 by Goggatjies

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205181 by Morgan
Argh ek het n flippen lang post gepost en nou is hy weg!!!!!! dit het nou al n paar keer gebeur!!

Hexy: Hoekom gaan jy na 2 GP's toe? Dink dis n great plan, kyk hoe vinnig het Ankies swanger geraak en sy lyk STUNNING.

Klip: dink dit gaan jou laaste IVF wees, DH se swemmers gan perform en jou liggaam is nou al gewoond aan al die "drugs" so passop hier kom jou morning sickness.

Cicsa: sterkte by die werk hoop dinge word gou beter.

Ons het toe twee hasies gekry. Kon dit nie oor my hart kry om die heel kleintjie by hulle ma weg te vat nie, toe vat ek maar die wat so 6/7 weke oud is. Dis sooo cute as Carli hulle voer, sy baie meer gentle met hulle as wat ek verwag het.

Ek kan nie onthou wat ek nog als geskry het nie.

Lynkie: het julle toe volgehou met die BD marathon? nou vir die LANG 2ww.... baie baie baie FX vir jou.

Ankies bly jy voel beter. Wats die storie met DH en die kiddie. (sorry weet nie hoe om die text private te maak nie)

Ek en Calie is oppad playdate toe, chat weer later
Lekker dag julle.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205180 by Lynkie
Klippie, dit gaan goed met die BD marathon, dankie, Vicks??? waarvoor staan vjj?. Ek's net bietjie bekommerd, ek het nog geen OV pyne gekry nie, en as ek reg verstaan moes die ovidrel al ingeskop het en ek moes al ge-OV het. Klippie, het jy duidelike OV krampe of pyne gekry met ovidrel?..of gaan haal ek alweer die bobejaan agter die bult?

Ankia, baie bly om te hoor jy voel beter.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205174 by joo~ste
Ek het op my rype ouderdom nog nooit gips gehad nie. Net ook al gehoor / en gesien hoe mense met enigiets denkbaar sal krap as dit begin jeuk. :lol:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205171 by klippie
O ja, Cornellie, sterkte met wanneer daai gips begin jeuk en laat weet ons maar dat ons met jou kan simpatiseer! Ek het laasjaar gipsarmpie gehad en was amper van my kop af toe dit begin jeuk :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago - 15 years 2 weeks ago #205170 by joo~ste
More almal!
Hexy: Ek glo net dat ons almal 'n POA moet he. Of dit nou ons eie een is (wat ek soms glo die beste is!)...of 'n GP s'n of 'n FS s'n...solank ons net 'n plan het. Ek dink regtig 'n vrou se PLANNE moet net nooit opraak nie. Klink vir my na 'n goeie plan wat jy daar beet het.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Cornel: Het jy toe gips gekry? Ai jai jai! Gebreek?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account