× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 weeks ago #204790 by Morgan
Hexy jy het 4 dae te vroeg getoets so moenie nou negatief raak nie. Its not over till the fat lady sings.

Ag dis so cute as hulle so lekker speel.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204786 by sexy~hexy

Hey Morgan en Klippie :)

Morgan...ek weet ek moet dit nie op hom uithaal nie, dis regtig so asof iemand oorvat en al daai goed se en mislik raak :( Ek ken myself nie so nie....ek sal maar mooi moet opmaak, ek weet ek maak hom baie seer, maar dis asof ek net nie myself kan keer nie :(

DH het ook gese ek het te vroeg getoets, maar ag wat, wat sal 'n paar dae nou verskil maak...daai negatief was onmiddellik daar...so enige tyd van Sondag af behoort AF op te daag....

Hehehe Morgan, dis baie goeie "stimulasie" as sy so met die smarties speel...leer hand/oog koordinasie....Jayden pak nou nog sy karretjies en speelgoed als saam ....ek probeer gou 'n foto aanheg:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204782 by Cornel
Goeie more julle!

Ai hexy ek verstaan hoe jy voel,my dh kom NOOIT vroeer as 19:30 in die aande by die huis nie!!!!!!! Soos gistermiddag,het hy nie eers kom eet nie,want daar het 'n masjien gebreek op die blasting spot (okay ek verstaan hy MOES hom daar verwyder)

Ons hoop vandag gaan beter by sy werk,want hy verjaar vandag...........'n volle 27 jaar oud!!!!!!!!!

So ons gaan lekker koek eet (sal foto kom post van congo koek) en dan vanaand sommer braai!

Lekker dag vir julle!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204775 by Morgan
More more

Dis vrydag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! whoopy doo ek doen my happy dance !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

More oggend is dit weer n koffie playdate saam Nelria en Tienka, dan gaan ons bietjie in die tuin werk en sondag wil ons bietjie n draai gaan maak by die rietvlei nature reserve.

Hexy ek weet hoe dit voel ek en my man het al amper geskei oor al sy weg werk (ware storie) maar aan die einde van die dag het hulle nie n keuse nie, en hulle like dit nog minder as ons. So moet dit nie op hom uithaal nie (weet dis BAIE makliker gese as gedoen)
PS. ek dit ook dis nog te vroeg om te getoets het.

Klip wats julle planne vir die naweek?

Carli het smarties ontdek, dis so cute om te kyk hoe sy hulle eet. So mooi een vir een. En dan word hulle getransfer van die een bakkie na die ander bakkie, dan in n ry gepak, dan weer terug gesit.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204762 by klippie
More almal

Aneeg ou Hexy, dis niks lekker nie! Hoop jy voel gou beter. Dis in elk geval te vroeg om te toets man, jy moet mos eers Maandag toets?

Hoop julle het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204754 by sexy~hexy
More almal

Is vanoggend sommer koel hier by ons, en 'n windjie wat waai...het gehoor daar kom weer koue...what a way to start Spring :S

Ag, ek is van gister af net 'n heks :( DH moes uit die bloute saam met sy supervisor Jhb toe om bakkies te gaan haal, ek het natuurlik gal gebraak daaroor. Hulle het half 2 gery en was flippen voor 11 eers in Jhb. Moes vanoggend 8uur die bakkies kry, nou skielik weet hulle nie hoe laat of wanneer vandag hulle die bakkies kan kry nie. Ek weet ek moet dit nie op my DH uithaal nie, maar goeie flippen hel, hy begin alweer Sondag te werk, en nou sit hy in Jhb :(

Het gister sommer net 'n HPT gedoen, want my emosies is all over the place, maar dit was negatief, so seker maar pre-AF wat my so maak.

Jammer vir die selfish post, maar my gemoed is van gister af net nie lekker nie....

Lekker daggie verder vir almal....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204719 by Cisca
Hoop julle het almal 'n lekker lente-dag gehad.
Dankie vir die mooi post en blomme Cornel!!!

Jooste - dit klink baie goed!!! Sommer baie positeif vir jou fxfxfxfxfxfxfxfxfx

hi almal

Vandag was weer so woes by die werk. Kry net nie tyd om vroeer te kom inloer nie - jammer julle. Hopelik is more beter.

Hier in die Kaap het ons maar 'n baie koue lente-dag gehad. Lyk heeltyd of dit wil reen. En dis vrek koud.

DH het vandag terug gekom :) , so ek is baie bly!

En more is Vrydag, naweek kan nou maar kom, is lekker moeg van die week.

Lekker aand julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account