Hexy, vir my persoonlik het die homepaat roete nie gewerk nie, maar elke persoon verskil. Al wat ek wel vir jou wil sê is dat ek baie spyt is oor die waardevolle tyd wat ek met my eerste gynie gemors het. Hy het nie moeite gedoen om uit te vind wat fout is nie....my nie gemonitor nie, net 'n voorskrif vir 6 maande Clomid (50mg) gegee...
Ek weet nie hoe jou huidige gynie jou monitor en behandel nie, en of jy hom vertrou nie.
Vertrou jou 'gut feeling' as jy voel hy doen nie genoeg nie, gaan vir 'n tweede opinie, dit kan ook nie skade doen nie. (Ek het vir lank daai stemmietjie binne in my geignoreer). Dokters raak partykeer so gewoond aan 'n mens dat hulle dalk net iets mis kyk, want 'n mens se liggaam verander maar.
2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN