× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #204938 by Cornel
Foto van dh se verjaarsdag koek!



File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204937 by Lynkie
Ai Cornel, sterkte met die voet, hoop jy kom reg daar by die hospitaal.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204936 by Cornel
Goeie more dames!

Sjoe wat 'n naweek..........vrydag aand het ons gebraai en koek ge eet,saterdag aand het potjiekos gaan eet by vriende en sondag was ons rivier toe saam vriende wat kiddies het......terug gekom en toe ek uit die bakkie klim swik ek my regtervoet,so erg dat ek plat op my boude gaan sit......voet is lekker rond en seer. Gaan gou 9 uur probeer om by die hospitaal te kom sodat die dok gou kan kyk. Voet is nie blou nie,maar vreeslik geswel en SEER!!!!!!!!!!!!!

Enige iemand al iets van Ankies gehoor?

Lekker dag almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204933 by sexy~hexy
More almal

Hoe was julle naweek? Myne was oraait....DH het toe Vrydagaand so na 8 by die huis gekom...Saterdag was ons dorp toe en kermis toe en toe lekker vleisie gebraai en was net rustig, gister het hy toe weer begin werk.

Hoef nie te toets nie, want gister het die bruin afskeiding begin. Is vandag op cd30, so AF sal of vanaand of more hier wees. Gaan vandag die gynie bel en 'n afspraak maak, dinge moet nou weer na 'n kant toe kom LOL

Mmmm Ankia, ek hoop jy het darem erens ons op 'n contact list om te laat weet as sussa opdaag uit die bloute :D My vriendin se keiser is vandag oor 3 weke....sy kan nou ook nie meer wag nie :)

Jooste...wanneer toets jy????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #204931 by Lynkie
Goeie more dames

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad.

Klippie, Morgan baie dankie vir julle ondersteuning en die FX... dit het gewerk, want Vrydag het ek darem goeie nuus gekry. Daar is 3 folicles, 2 aan die likerkant van so tussen 18 en 19mm en een aan die regterkant van 21,2mm. My gynie was baie tevrede en het my 'n voorskrif gegee vir Ovidrel 500mcg. Die inspuiting het ek gistermiddag op CD13 om 17:00 gekry, as ek reg is, is dit om seker te maak ek OV.

Hexy ek hou ook van jou ticker..... ek sien die ticker sê dis 'n goeie dag om te toets??

Weet julle al iets van Ankia?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204867 by joo~ste
Ha ha...
ek moes giggel oor die reenboog manier van smarties eet!! Ek het weer een vir een uit die pakkie gehaal (en die reel was dat ek nie mag kyk wat is die kleur nie)...dan eers raai en op grond van my suksesvolle raaiskoot kon ek dan of die smartie suig....of hom eerste hap stukkend hap! (lg. was vir my die lekkerste!) Hmmm....nou as ek daaroor praat klink dit redelik crazy vir my :blink:

Hexy...dalk het jy te vroeg getoets!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204861 by Morgan
Agge nee man dis nie lekker as ons thread so still is nie!!!

Ankies... jy maak ons nervous as jy so weg raak. Dalk moet jy een van ons sms as sussie besluit om te kom dat daai persoon vir almal kan laat weet.

Hexy ja ek stem COOL ticker!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account