× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205136 by Cornel
HI julle,ek sien almal is weg,maar hier is die fotos van my voet.......
Gaan more gou vir xstrale......




Die knop langs my voet is die beentjie wat uitgeskyf het,Dok het narkose gegee om hom terug te trek! :S :cry:



File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205117 by sexy~hexy
Klippie...een gynie is 200km van hier, ander een is 300km. Ek was met die tweeling by die gynie wat 200km ver is, maar toe hy hom nie veel steur aan ek wat infeksie het met 'n hoe risiko swangerskap, toe skuif ek na 'n gynie in Bloem. Die ander gynie wat 300km ver is, het ek in Feb gaan sien en hy het my verslae by die ander gynie gekry en klomp bloedtoetse gedoen, so ek voel hy is deeglik. Ek het nou 'n afspraak gekry vir die 17de September, as AF more opdaag behoort ek teen daai tyd op cd12 te wees....naaste aan OV wat ek nog was wanneer ek 'n gynie moet sien, gewoonlik is ek op cd1 of 3 of so :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205101 by klippie
Morgan ons het die goutrein gery :-)

Hexy, dit sal nie lyk of jy gynie-hopping doen nie. Kry iemand wat nader is en meer geredelik beskikbaar. As jy swanger is en ondersoeke moet doen soek jy ook seker iemand wat nader is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205100 by Lynkie
Morgan, ek is seker Carli gaan die ou hasie baie geniet. Ons het self 'n hasie of eerder 'n konyn as troeteldier. Hulle word regtig oulik en jy kan hulle leer om 'n kat sand bak te gebruik as jy hom in die huis wil hou.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205081 by Morgan
Hexy ek glo julle sal die regte besluit maak.

Ons gan haal vanaand ons hasie. Ek soek nou al n hele rukkie na een. Ons soek n regte dwarf rabbit en nie net mense wat se dis n dwarf rabbit dan word hy huge nie. Hy is vandag 3 weke oud so hy is nog bitter klein maar eet darm al self.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205077 by sexy~hexy
Ek wil nie he dit moet lyk of ek "gynie-hopping" doen nie....maar dis regtig moeilik as mens se gynie 300km ver is, en hy nie altyd beskikbaar is nie. Hy het nooit vaste datums van wanneer hy hiernatoe kom nie, en as ek kontak (soos wat die ontvangsdame se ek moet), dan is hy al klaar vol - so hoe het ander dit reggekry om by hom plek te boek as ek moes wag???

Ek sal maar vanaand met DH gesels....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205060 by Morgan
Hello julle

Lynkie WOW daai follies klink BAIE goed. Nou moet julle BD BD BD tot dit by julle ore uitkom. Soos klip gese het as die follies klein is, is hulle gewoonlik of no use. Die wat mooi groot word is mature en reg om te bevrug wanneer hulle release.

Hexy los maar die homepaat en los die ou gynie. Jy het klaar genoeg tyd by hom gemors. Kry n nuwe gynie wat als uit n ander oogpunt gaan sien.

Cornel ouch vir die voet.... ek het my enkel so erg op ons honeymoon geswik hulle wou opereer!!! Maar daar was nie n manier nie so hy moes maar met die stut regkom.

Klip watse trein n gewone stoom trein of die gautrein?

Ankies hoop jy voel gou beter en dat sussa darm sit tot jy klaar gewerk het.

Carli het die naweek die mooiste mooiste hout pophuise gekry. Fully furnished. Hy het tot n yskas :) enige kind se droom.... en wat wil sy doen?? op die stoele staan. Haha sys nog baie te jonk, maar ons kon hom nie los nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account