× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 weeks ago #204606 by Cornel
Ankies,toe ek nou in die SA was,het ek lekker griep gehad.
Nou is ek hier in die congo,waar dit warm en stowerig is,nou jeuk my neus net so en is soms soooo toe!!!!!!!!!!!

En allergex kan ek maar drink tot ek blou is......werk niks!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204604 by Cornel
Plesier julle!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204598 by Goggatjies
Jip klipster, dit is die simpel sinus - kry net nie die neus oop nie.
Maar dit is die verandering van seisoene, so dit gaan elke jaar so

Dankie vir die blommetjies Cornel
The following user(s) said Thank You: Cornel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204597 by klippie
Dankie vir die blommertjies Cornellie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204596 by klippie
More dames! Gelukkige lentedag vir almal! Ek dress nooit juis vir die okkasie nie, maar darem vandag 'n blommetjies toppie :-)

Jooste, WOW, dit klink belowend! Ek fxfxfx vir jou, die wag is altyd erg, maar kom chat maar hierso om die tyd verby te kry. Ek dink dis deffies die mirrisyne wat jou (.)(.) aantas. My (.)(.) was yslik groot met die behandeling, en seer met blou are soos 'n atlas!

Ankia, hoop jy voel beter, wat is fout? Is dit maar sinus en verkoue?

Almal wat gevra het: Al die inligting wat ek gekyk het sê DH se swemmers behoort na 3 maande 'n verbetering te toon. Maar die uroloog sê dit kan tot 6 maande vat, so die vroegste wat hy DH sal SA is 6 maande post-op. Hy sê as mens te vroeg SA, dan is mense baie keer teleurgesteld as daar nog 'n duidelik verbetering is nie. Maar obviously gaan ons nie nog 6 maande wag nie :-) Ons sal volgende siklus weer IVF. Dis 3 maande post DH se operasie, hopenlik is daar al 'n klein verbetering, en hulle doen mos tegnies 'n SA as hulle die swemmers vang vir IVF, so dan sal ons weet of daar al 'n verbetering is! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204595 by Cornel
Hierdie was altyd my siening: Hoeveel blomme eindig op by die lykbesorgers en hoeveel kry 'n mens terwyl jy lewe? Hier is 'n ‘n ruiker van my af! Geniet jou dag!





Blomme vir jou.....




Ek kry eerder 'n enkele roos en
'n sagte woord van 'n vriendin



terwyl ek hier is, eerder as 'n hele
vrag vol as ek dood gaan.
Hierdie is vir jou!!!



Stuur aan al jou vriendinne
en...........terug na my.




En moenie sê jy is te besig hiervoor nie.
Ken jy nie die gesegde.....
'Stop and smell the roses' ???

Kom ons kyk hoeveel 'Ruikers'
kry jy terug!!!
Geluk hou jou aangenaam,
Beproewings maak jou sterk,
Hartseer hou jou menslik,
Om te faal hou jou nederig,
Sukses laat jou skitter,
Maar .... Net vriendinne........
Laat jou aangaan!!!




Kyk hoeveel rose kry jy terug!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204594 by Morgan
Ek het nou net begin wonder hoekom is jy so still Ankies. Bly jy voel beter.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account