× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 weeks ago #204452 by Morgan
So baie geld vir n kind se pop... WOW. Carli sal dit destroy binne 5 min!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204449 by Cornel
Lynkie ek dink 'n pop kos so R1700 (ek kan dalk verkeerd wees)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204446 by klippie
More almal! Vandag is weer een van daai dol dae! en ons internet is af, so ek moet met die laptop regkom vandag, ek haat dit, want die knoppies is te klein vir hierdie dik vingers van my!

Hoop julle het 'n lekker dag!

AFM: Dink AF is op pad vandag :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago - 15 years 3 weeks ago #204444 by Goggatjies
Goeie More

So die base het gister terug gekom van bali af, en het weer so 6 ure later gery Mozabiek toe
Die een baas sal Maandag terug wees en die groot baas sal eers die 12de Sep terug wees, ek gaan op kraam verlof die 16de - hulle knip dit bietjie kort.

Ek is hond siek, maar hier sit ek alleen op kantoor en run hom - hehe
Wat moet ek anders doen.
Maandag se afspraak by die midwife het so goed gegaan, en ek is bietjie skrikkerig vir die geboorte want ek weet wat kom, maar ek is seker alles sal goed gaan.
Hexy, meeste van die goed is gepak, as ek nou in kraam moet gaan sal ek reg kom - hehe

Ek moet gou bank toe hardloop, praat later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204443 by Lynkie
Cornel, dis ongelooflik.... seker ook baie duur?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204440 by Cornel
Dames gaan kyk bietjie na die website ~ www.patacakebabies.co.za

My sussie het vir haar dogtertjie so "baba" bestel.......my vrek die pop lyk soos 'n REGTE BABA!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204432 by Cornel
Dankie Lynkie......dis al wat ons kan doen!!!!!! Help tog nie ek is nou weer oorhaastig en kry weer oor 'n paar weke spyt of seer nie!!! :-(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account