× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 weeks ago #204358 by sexy~hexy
Hi almal

Loer so op die hond se stert hier in...was dol besig by die werk vandag....

Lynkie...ek glo nie daar gaan iets gebeur nie...al klaar AF krampe en cm wat ek weet gaan bruin word en dan AF....maar dankie vir die ondersteuning. Ek gaan my gynie volgende week bel en hoor wanneer kan ek hom sien, moet nou my gat in rat kry en sorg dat Jayden 'n maatjie kry!!!

Ok almal...lekker aandjie verder :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204279 by Lynkie
Hallo almal

Mens kan darem voel en sien die lente is in die lug, :) hoop ons kry sommer BFP's ingeryg!!.

Hexy, sterkte met die wag ek hou steeds FX vir jou.


Lyk my almal het maar 'n besige dag - Lekker werk!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204220 by Lia
Hi dames

Ek mis julle chats, ek raak party dae so frustreerd omdat ek nie meer tyd vir niks het nie.

Ankia wou net gou kom se ek hoop julle het lekker partydjie gehou, maar dit lyk darem so.

Hellos aan almal anders.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204202 by Cisca
hi julle

ankia - sjoe daai koek lyk lekker. lyk of julle 'n baie lekker dag gehad het. Geluk weer!!

jammer vir die kort post, maar gister was so dol hier by die werk, en vandag lyk gaan dieselfde wees. Ek verdrink omtrent!

Nou ja , lekker dag verder.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204197 by klippie
More almal!

Ankia, stunning koek, ek lus sommer om my vinger deur daai versiersuiker te trek :-) Mmmmm!
Bly als gaan goed met sussa.

Hoop dit gaan goed met almal. Vandag gaan bietjie dol wees, so ek gaan sukkel om te post. Sal vanaand roofkyk en more weer saamchat!

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204150 by Morgan
Hallo julle

Gan dol die kant, sukkel my gat af met die unisa goed.

Ankia geluk met William se verjaarsdag gister. Wou nog n sms stuur en toe ek weer sien is die dag al om.

Was vandag by n playdate... wow was daar baie kids, 3 stelle twins, en dan nog 4 ander en Carli. Dankie tog dit was nie by my huis nie LOL.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204112 by Goggatjies
Dankie Lynkie
Ek en my ma het so saam-saam die koek gebak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account