× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 weeks ago #204108 by Lynkie
Hi Ankia

Baie geluk met sy Bday. Lyk of dit 'n lekker jolige partytjie was. Mooi apie koek, het jy self gebak?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204105 by Goggatjies
So ek is gou-gou terug vir 'n paar minute

Hier is 'n paar foto's van my apie se verjaarsdag







Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204097 by Goggatjies
Goeie More

Gaan dol met my, was midwife toe, alles gaan nog goed, sussa het darem so bietjie al gesak, maar nog nie heeltemal nie.
Partytjie was lekker sal nou so paar foto's kom oplaai, moet net gou emails antwoord en so aan

Ek gaan nou weer kom chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204092 by sexy~hexy
Hi almal

Ankia - geluk met W se bday...hoop julle het die daggie geniet en mag hy nog jare vir julle gespaar bly :) Hoe voel jy, wat se die midwife?

Lynkie, dankie dat jy jou storie met ons kom deel het.....ons almal het al time and time again gesien elkeen se lewenspaadjie, even TTC paadjie is spesifiek vir daardie persoon gekies....sterkte met jou paadjie en weet net hier is great dames op die forum!!

Klippie....lyk dinge darem al beter aan julle besigheidskant?

Cornel, verlede week het die winde hier so gewaai, as ek hare gewas het was my hare skoon rooi van die mynstof....gewoonlik waai Augustus winde laat tot in September hier by ons...

Wat 'n boring naweek....krag was gister ook heel dag af gewees....en DH het gewerk...en vandag terug by die werk is my werk 'n week agter, want ek moes mos aflos in die ander dame se plek....so ek loer maar net gou vinnig in. Op cd23 vandag, maar kan al klaar voel AF is oppad....so het besluit as AF opdaag, gaan ek 'n afspraak maak by die gynie....

Ok...lekker chat verder :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204072 by Lynkie
Hi Klippie, Strikkie, Cornel,

Strikkie, geniet die breuk, kan net goed doen!!!
Klippie, Sterkte met AF simptome, nooit lekkr nie.
Jooste, FX FX FX

AFM
Vandag my laaste 100mg Fertomid pilletjies gedrink. Gaan Vrydag vir sonar by gynie om te check wat aangaan.

Lekker dag

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204066 by Cornel
Goeie more almal!

Sjoe hier waai die wind ons weg! Vee nou die kaste af........nou nou is hulle weer vol stof!

Aan almal wat ttc,BAIE BAIE STERKTE!!!!!!!!!! (ek weet dis nie 'n maklike paadjie nie)

Lekker dag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 weeks ago #204064 by klippie
Hallo almal!

Ankies, hoop W se partytjie het goed afgeloop. Hoe voel jy? Het sussie al besluit om te kom?

Jooste, whoopee, daai follies klink cool bananas. Nou moet julle maar net poppekas en kas-toe-kyk :-) My geld is op jou vir die volgende BFP! R4000 is vrek baie - is dit net vir die meds en dokter?

Cisca, baie sterkte met jou eerste dag by die werk! 19 Sept is om die draai, en dis amper saam met Ankies se sussa, so ons gaan lekker nuus kry daai week!

Hexy wanneer kan jy toets? FXFXFXFX

Hallo strik & lynkie. Strik, geniet jou asemteug!

AFM: Was so beneuk soos 'n boomslang die naweek, so AF is op pad - moet vandag hier wees, maar my siklus is sedert die IVF nie lekker nie, so miskien more of Woensdag :-( Anyway, ons gaan nie die maand IVF nie, ons wil ons spaargeld eers net los tot dinge by die werk beter lyk, wat wel sal gebeur, ek bly positief.

Julle moet 'n lekker dag he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account