× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 weeks ago #203799 by sexy~hexy
Tatta almal....ek gaan nou eers groet...is more bietjie op verlof so sal Maandag weer gesels :)

Lekker naweek hou, en hou matigheid voor oe....NOT :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203795 by Cornel
Dames,die van julle wat hou van lees......Gaan koop hierdie boek van FRANCINE RIVERS~'N DOGTER SE DROOM!!!!!!!!!!!

Sjoe,dis vreeslik mooi! EK kan nie die boek neersit nie!

Lekker aand vir julle almal ~ ek gaan nou eers verder lees!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203783 by sexy~hexy
HALLLOOOOOO Tienka.... :) Mis regtig jou geselsies hier man....maar die af en toe gesig wys maak so op 'n manier op daarvoor LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203774 by Morgan
Hi Tienks.

Ek is nou al so 2 dae terug op moomie. Hartseer om te se maar ons het nie veel gemis nie.

Dalk nou dat daar weer iets gebeur sal daarn hele paar BFPs volg.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203773 by klippie
O shitters Tienks, maar was dit nie in Julie nie? Dan is jou ticker verkeerd? Anyway, happy belated b-day vir die blou-oog.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203771 by klippie
Hallo Tienka jou stouterd! Geluk met Shayne se b-day! Voel regtig soos gister wat ek jou voor UNITAS se deur gesien het toe jy moes ingaan vir die geboorte, maar kon mos nie met jou kom chat nie, want ek was aan die tjank oor die IUI wat geflop het :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203769 by Tienka
Hallooooooo julle, ek is in die rondte en loer so nou en dan vir julle. Moomie laai gans te stadig so ek lees meestal wat julle kwytraak.

Ek ganie eers probeer opvang nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account