× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 weeks ago #203908 by Strik*kie
Hallo

Hoe gaan dit?

Ankies. Geluk met W se b-day Sondag!! :)

Cornel, ek sien dis net so stil hier, is jou boek klaar gelees??

Lynkie, sterkte jong, hoop jy kry gou antwoorde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203900 by Cornel
Sjoe maar dis stil hier????????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203885 by Goggatjies
Goeie More

So ek kan nie meer die stof hanteer nie, my neus bly toe, en my anti-histamien het nog nie lekker begin werk nie
Verder voel ek oraait, moet alweer maandag Midwife toe, gelukkig hoef sy my nie inwendig te ondersoek nie, want ek het al klaar normaal geboorte gegee, so ek kan dit maar skip - wat 'n verligting, was nie baie lus daarvoor nie.

Ek het vandag nog presies 3 weke oor om te werk

William verjaar Sondag, kan nie glo hy is al 3 nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203881 by Morgan
Lynkie hier is klomp oulike "girls" op die thread. Soos jy kan sien gesels ons nie net oor TTC nie.

Ek bly in PTA (moreletapark) en het n baie goeie gynie net skree as jy weer opsoek is na een. Hy het my help swanger raak na baie gesukkel en ek sou die babatjie (nou n besige toddler) verloor het as hy nie dadelik my progesteroon getoets het nie.

Hoop rerig jy word nog swanger voor jou FS afspraak.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203862 by Cornel
Goeie more almal! :silly:

Lynkie ~ Baie dankie jong.Ja ons sal eers weer aan baba begin werk as ons permanent in die SA is,sodat ek naby die drs kan wees.

Hier gaan dit nog goed! ;)

Het gister vreeslik my huis en my ouers gemis......... :cry: Dink die 2 maande in die SA was bietjie lank.......ek het gewoond geraak aan alles en almal! Maar ek sal maar my koppie oplig en die 4 maande aanpak! Gelukkig is daar 'n vooruitsig............ ONS IS KERSFEES EN NUWEJAAR BY DIE HUIS :woohoo:

Ek het weer 'n stukkie by die BYBELSTUDIE GROEPIE gepost........gaan lees gerus!
Sal my bes probeer om van nou af weer elke oggend vir julle ietsie daar te gaan sit!

Lekker dag vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203853 by Lynkie
Sjoe, ek probeer opvang, maar hier is baie bladsye om deur te werk, gaan my 'n ewighied neem.

An.k.ia - ek sien die tyd is naby, geniet elke oomblik, weet dat alles sal goed gaan.

Baie jammer om te hoor van die harteer en terleurstellings wat elkeen ervaar het, Klippie, Strikkie, Cisca, Cornel en veral vir jou Hexy... my hart gaan uit na julle.

Aan al die nuwe mammas en mammas in wording, baie geluk.

Morgan - jou dogtertjie, Carli is te kostelik.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203852 by Lynkie
Môre julle

Ai toggie, gister toe ek die moed bymekaar skraap om wel te post, toe is server af.

Cornel - Dankie vir die update oor jouself, jammer oor al jou hartseer, ja die ttc pad is vir somige 'n teerpad en vir ander 'n grondpad, maar uiteindelik bereik elkeen sy bestemming. Sterkte ook vir julle hoop jy kry jou BFP spoedig wanneer julle weer probeer. (As ek reg onthou, eers as julle terug is in SA).

Morgan - Ek woon in Gauteng. Het vertroue in my Gynie, hy's net baie besig omtrent altyd vol geboek wat 'n probleem is wanneer 'n mens hom dringend nodig kry.

Daar was nie 'n rede gegee vir my eerste MC nie, met die tweede swangerskap het die plasenta vasgegroei aan die baarmoeder. Blykbaar is dit net iets wat gebeur het en daar is ook geen rede nie. Volgens dokters is daar geen rede waarom ek nie 'n suksesvolle swangerskap kan hê nie.

Klippie - Ons het nog nie ander Meds probeer nie, maar ek het 'n afspraak by 'n FS in PTA ongelukkig eers 7 Des, want hulle is ook baie volgeboek.

Hopelik gee die server nie probleme nie sodat ek vandag kan saam chat.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account