× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 weeks ago #203740 by Cornel
Toemaar morgan ek is self ook 'n ou bang gat.......veral as dit donker is!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203737 by Cornel
Genade Klippie,hoekom so kwaad vir vodacom?

Ankies,ek is saam met hom opgewonde...........dink jy gaan 'n regte poppie he!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203736 by Morgan
Dat so groot company nie n printer het nie ai ai ai.

Ons het vanaand n complex meeting met die SAPS. Kan julle glo die SAPS het dit self gereel?? Blykbaar is die crime rate in die area besig om erg op te gaan en hulle wil ons vertel waarvoor om uit te kyk en sulke dinge. (asof ek nie al klaar genoeg van n bang gat is nie)

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago - 15 years 4 weeks ago #203732 by Goggatjies
Wow klipster - maar dit is reg. Ons moet kla

Cornel - W is baie opgewonde, sal maar sien wat maak hy met haar as sussie eers hier is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203731 by klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203730 by klippie
Girlies, ek het nou eers gal gaan braak op hellopeter oor bleddie Vodacom! Phew! Pateties verby. Sommer op hulle website ook. As hulle nie binne 24 uur reageer nie, rapporteer ek hulle by die tribunaal. Flippen useless klontkopmoegoes!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 weeks ago #203729 by Cornel
Sjoe jou tydjie raak nou min!!!!!!!! Boetie kan seker nie meer wag nie!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account