× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #185375 by Goggatjies
Wow, ek sien hier gaan niks aan nie
Ek gaan groet, lekker aand en naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185232 by Goggatjies
Goeie More

Hallo jooste, bly om jou hier bietjie te "sien"
Sterkte met die breek, dit gaan julle goed doen

Gaan oraait vanmore, kon nie lekker slaap gisteraand nie
Het gehoor my man se promosie word aan geskyf na Oktober toe, dit beteken ons sit is gemors straat (wou ander woord gebruik het)
Ons kan nie nou huis koop nie :(
Ons kan een bekostig, maar omdat ek nie betaal word met kraam verlof nie, en net UIF kan claim, sal ons nie die huis kan betaal die maande wat ek op kraam verlof is nie.
Dit beteken ek moet plek maak vir sussie waar ons nou is, dit is oraait, maar nie die beste opsie nie
Ek huil sommer.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185224 by sexy~hexy
More almal

BRRRRRR...dis nie koud nie...dis LEEU koud vanmore...sommer geryp ook....als het 'n lagie ys op gehad vanoggend. So bly ek sit in 'n warm kantoor en kan hot chocolate drink!

Jooste...bly om weer van jou te hoor....soos jy, het ek ook nou 'n break gevat van TTC...nie eens my 3de maand Fertomid gaan afhaal nie. Net gatvol vir als, en op die stadium weet ek nie eens of ek nog wil swanger word nie...only time will tell.

Het nou amptelik by die gym aangesluit, so van die 1ste Junie af is dit sulke tyd. Gelukkig gaan ek en my niggie saam gym, so sy sal my mooi wys wat om te doen...

Hoe gaan dit verder met almal?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185183 by joo~ste
Hi almal!
Ek was lanklaas hier, want ek vat bietjie 'n TTC break. My hart en emosies is nou vodde na 2 jaar se aaneen probeer en ek moes net 'n ruskansie vat. Ek het gemengde gevoelens oor my break. Aan die een kant voel dit of ek moed opgegee het...en aan die ander kant voel dit so verligting om net nie daaroor te dink nie. Ons BD wel nog gereeld (maar hierdie keer is dit soos ons lus voel...en het niks te make met die FS se instruksies nie). Ons sal seker maar weer middel Junie se kant teruggaan om te hoor wat hy voorstel.

So...Strikkie....nope!..jy's nie al een wat "oorbly" nie. Ek is ook nog hier.

Ek het so bietjie probeer opvang...en ek sien dit is ook maar stillerig hier. Ek dink die koue het sekerlik iets daarmee te make.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185165 by Laliek
Hi julle almal!!

Hoop dit gaan goed!

Klipster - ek was op die Yasmin gewees toe ek 'n cyst gehad het en ons besig was met IUI en moes ook die pille verkeerd om drink.

Moenie die wit pilletjies drink nie dis nie nodig nie want dit is net suiker pille. So jy stop na jy die laaste hormoon pilletjie gedrink het. My AF het omtrent eers 5 dae daarna opgedaag want onthou jou liggaam is nou in 'n gevorseerde siklus in basies, so AF sal nog 'n rukkie wees. Die rede dat jy krampe en pyne kry is agv al die hormone wat jou liggaam nou kry met die pil saam! So ek sal se jy kan AF verwag enige tyd van Sondag af!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185126 by Goggatjies
Ella baie jammer oor die verlies van jou skoonpa
Ons dink aan julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185113 by Cornel
ai,ella so jammer oor julle verlies!

sien ook dis lekker stil hier.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account