× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #186435 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop dit gaan goed met almal in hierdie koue
Gaan goed, het nie klagtes nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186309 by Strik*kie
Sjoe ek hardloop so rond, dog ek gaan moet opvang en.................. net 2 posts :(

Klippie, ons gaan daai besem en heks tot by jou bid ;)
:lol:

Tata Ankia, lekker aandjie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186302 by Goggatjies
Ek gaan nou groet, lekker aandjie en moenie te koud kry nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186225 by Goggatjies
Klipster - ek hou styf duime vas dat AF moet begin - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186119 by klippie
Hallo Girls!

Kan julle glo ek wag nog steeds vir AF! Tiek tok. Het Vrydag die laaste YAZ gedrink!

Julle moet nou skreeu dat AF begin dat ek kan begin met IVF!

Lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186105 by Strik*kie
Hallo...

Ankia, dis vrekkoud vandag hier ook, was -2 toe ek by werk kom so deur nag was seker -4 ontrent, brrrrr

Hexy voel jy al beter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #186079 by Goggatjies
Goeie More

Sexy ek hoop jy voel gou beter
hallo strik, nee wat dit is maar baie stil haar

Gaan goed vanmore, net lekker koud, maar het darem 'n heatertjie wat my warm hou.

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account