× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #187678 by klippie
Ek wou net bysê dat die IVF protokol vir my baie beter is as die IUI (behalwe nou vir die koste). Daar is nie so baie bloedtrek en scans en onsekerheid nie. So alles is mooi vooruit beplan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187671 by klippie
Hallo dames! Hoop dit gaan goed met almal hier. Morgan, bly julle is in die nuwe huis & jammer oor die klip en jou kar :-(

Ankia, citrus soda is my favourite - ek drink dit elke aan voor ek gaan slaap vir sooibrand. Die met die berry flavour is die lekkerste! Hoop jy voel gou beter.
Hexy, hoop jy voel gou beter!
Jooste, ja, ek is besig met IVF protokol.....
Wel, ek was vanogend vir my CD7 scan - daar is omtrent 13 kleine follies wat nou moet groei. Ek moet voortgaan met die inspuitings (weer amper R 2700) tot Vrydag. Dan moet ek Vrydag weer gaan vir 'n scan om te sien hoe groot die follies is. Die plan is dat ek Sondag-aand die Ovidrel spuit, en Dinsdag "harvest" hulle die eiertjies en DH moet squirt. Dan meng hulle dit in 'n pierintjie en laat groei hulle die embrios vir 5 dae, so hulle sal seker volgende Saterdag terugplant.
Ek voel oraait, maar kry net erge hoofpyn!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187655 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed hier
Dit is goed om jou weer hier te sien jooste, sterkte vir hierdie maand en ek hoop die af maand het jou goed gedoen

Hallo hex - hoe gaan dit met jou

Wel ek voel oraait, was nie gister by die gym nie, was net te moeg en my maag kramp nog so bietjie so ek het maar begin drink aan die citrus soda, seker net 'n blaas infeksie, so ek vat dit maar rustig hierdie week

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187633 by sexy~hexy
Hi almal

Hi daar Jooste...bly jy het die break geniet...en sterkte met die nuwe maand fxfxfx. Ek sien op die getpregnant website daar was sommer 3 BFP's :) Dis regtig amazing, ek het gister net weer gou vinnig gaan inloer daar.

Dit reen katte en honde hier by ons, wie wil nou by die werk sit as dit so reen :S

Nie veel nuus aan my kant nie...AF moet Donderdag/Vrydag begin. Weet nie wat my PVA is nie....dink ek en DH moet maar ernstig gaan sit en gesels oor wat ons wil he...

Anyway...lekker daggie vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187602 by joo~ste
Hi almal!
Ek is so confused. Ek dog die thread het oor die 1000 bladsye..en nou sien ek ons is terug by 700' en iets? (Of is ek besig om die "plot" nou heeltemaal te verloor?)

Klippie!!!! Gaan jy vir IVF??? Dit is wonderlik! Vertel my als!!! Begin jy nou met die meds om OV aan te help? (Ek het lekker gegiggel vir jou inspuiting scenario!)

AFM
Ek het 'n heerlike breuk gehad en het hierdie maand weer die Femara nader geruk. Sal maar sien hoe dit die keer gaan. :unsure:

Die thread is baie stil, ne? Waar is al die ander heen?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187479 by Moomie Admin
Hi meisies

Omdat vrugbaarheidsbehandeling en alles wat daarmee gepaard gaan, so 'n groot deel van Moomie uitmaak, het ons gedink om dit uit te brei. Ons oorweeg om die deel van die webtuiste dalk heeltemal sy eie "parent" te gee, met kategorieë.

Kan julle my asseblief laat weet as julle enige voorstelle het van verskillende kategorieë wat julle graag sal wil sien?

Ek het 'n thread HIER begin en sal dit dophou. Laat weet my asseblief wat julle dink daar.

Baie dankie, ek waardeer dit baie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187406 by Morgan
Ek het deur diepsloot gery na my ma toe, toe ry daar n trok verby (teenoorgestelde kant) en hy ry toe deur n dip en toe val een van sy huge klippe af en unlucky ek was toe net daar. Dis n baie gevaarlike area so ek kon nie stop nie, en nee ek het nie versekering nie.... so sal self daarvoor moet betaal.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account